
Akzente is in die hart van Clares geleë, binne loopafstand van al die gallerye, winkels en restaurante, maar het tog 'n skideragtige uitsig oor die vallei en berg van Golden Gate en... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
By 10 On De Villiers gee ons nie voor dat ons 'n luukse hotel of 'n gegradeerde gastehuis is nie – en dis presies wat ons anders maak. Ons bied skoon, veilige en privaat akkommodasie met die nodige geriewe vir 'n rustige nagrus. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Clarens Country House skuil in 'n beboste hoekie van die veilige Clarens Gholf- en Forellandgoed, met uitsigte oor die berge. Die eeu-oue kliphuis bied 4 luukse selfsorg-suites wat uitloop op 'n enorme veranda met volledig glas... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Welkom by 278 On Main. Luukse B&B en selfsorgverblyf reg in die middel van die skilderagtige dorpie Clarens in die Oos-Vrystaat. Naby genoeg aan alle restaurante, galerye en winkels om jou motor te kan parkeer en... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.