
7 McIntyre Guest House beskik oor drie selfsorgeenhede wat elk ontwerp is om tot twee gaste te akkommodeer. Dit is gerieflik geleë, ongeveer 1.5 km van die middedorp van Sasolburg af. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bederf u self met 'n onvergeetlike en rustige naweek weg van die gewoel en geraas van die alledaagse lewe, in die gerief van ons selfsorg woonstelle, by Heaven on Vaal. Elke eenheid het 'n uitsig op die water en 'n braaier op die balkon. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.