Get it on Google Play

Noordelike & Oostelike Vrystaat

Soek Akkommodasie Soek
Kaart verkennings
Another busy day....

Noordelike & Oostelike Vrystaat

Die Noordelike & Oostelike Streke van die Vrystaat word begrens met die majestieuse Drakensberg en die Lesotho-grens in die ooste, en in die Noorde deur die Vaalrivier. In die verre Ooste van die streek, op die Lesotho-grens en gesetel aan die voet van die Maluti-berge is die 11,600 hektaar Golden Gates Highlands National Park. Waar sommige Nasionale parke bekend is vir hulle wild, is Goden Gate een wat veral bekend is vir sy natuurlike skoonheid, en kry sy naam van die glinsterende skakerings van goud wat die son oor die majestieuse sandsteen-hange van die berg strooi.

Net Noord van Golden Gate is die klein dorpie Bethlehem, met die bybelse betekenis van "Die huis van Brood", 'n baie gepaste naam vir die dorp wat in die hart van die land se koringproduksie is. In der waarheid is die hele Noordelike en Oostelike Vrystaat die mees belangrikste landbougebied, wat 'n groot presentasie van Suid-Afrika se mielies en koring produseer.

Die klein dorpie, Deneysville, was gestig in 1939 en sy bestaan is direk gekoppel aan die konstruksie van die Vaaldam wat in 1938 voltooi is.  Die 32,000 hektaar Vaaldam is die hoofbron van water vir die Witwatersrand en die dorpie het sy vroeë bestaan te danke daaraan dat dit die mees Suidelikste terminaal was vir BOAC se vliegboot-diens van Britanje na Suid-Afrika gedurende die 2de wêreldoorlog. Deneysville is 'n hoof bymekaarkom-plek vir watersport-entoesiaste. Dit het 4 jagklubs, boothandelaars, bootbou en -herstellers.

Reg op die grens tussen die Noordelike en Oostelike Vrystaat en Kwazulu-Natal is die dorp Harrismith. Gestig in 1849 aan die oewers van die Wilgerivier. Die dorp kry sy naam van Sir Harry Smith wat 'n goewerneur was van die plek wat nou bekend is as die Vrystaat. Harrysmith word maklik herken, as u deur die gebied reis, aan die groot platkruin-berg, die Platberg, wat net agter die dorp geleë is. Die dorp is die laaste voor die lang klim teen Van Reenenspas, waar die N3-snelweg deur die Drakensberg sny. Daar is baie tekens van die Anglo Boere-oorlog in die gebied.

In die mees Suidelike deel van die Noordelike en Oostelike streek, en geleë op die Hoogland se skilderagtige roete langs die Lesotho-grens, lê die klein dorpie, Hobhouse. Die dorp is op die oewers van die Leeurivier en is vernoem na die Anglo Boere-oorlog se Konsentrasiekamp-heldin, Emily Hobhouse. Hierdie kampvegter was so geskok met die toestande in die konsentrasiekampe dat sy 'n verpleeg- en welsynsorg tussen die boerevrouens begin het. Sy was so toegewyd aan haar nuwe roeping dat sy haar huwelik gekanselleer het - haar bruidsluier word vandag nog in Bloemfontein uitgestal.

'n Bietjie Noord van Hobhouse is die groeiende klein dorpie, Ladybrand, gestig in 1867. Ladybrand is geleë aan die voet van die Platberg-rug en is 'n belangrike administratiewe dorp in die koring- en sonneblom-gordel van die Vrystaat. Hier is baie mooi voorbeelde van sandsteen-agitektuur in die dorp, wat net 'n paar kilometer vanaf die Caledonbrug geleë is, die hoof-grenspos tussen Suid-Afrika en Lesotho.

Een van die mees belangrikste dorpe van die Noordelike en Oostelike streek van die Vrystaat is Kroonstad, wat volgens oorlewering, die onderskeiding het van een, van slegs 'n paar dorpe ter wêreld, wat vernoem is na 'n perd, Kroon, wat aan die die boereleier, Sarel Celliers behoort het. Kroonstad is sonder twyfel een van die mooiste dorpe van die Vrystaat en is 'n belangrike sentrum vir die produksie van mielies, koring, sonneblomm, vleis, melkprodukte en wol.

Wys 1 tot 20 van 86 eenhede

Daskop

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Ficksburg

Daskop Guest & Game Farm is in 'n baie unieke deel van Suid-Afrika geleë. Ons is hoofsaaklik 'n wildsplaas wat spog met 14 spesies wild, voëls en baie plantegroei. Die plaas is net buite Ficksburg, in die...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 10 in 2 eenhede/kamers
Van R 950,00
Per eenheid per nag.

Blue@Vaal

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Parys

Blue@Vaal bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte huis en kothuis in 'n stil doodloopstraat in die bekoorlike dorpie, Parys. Dit is stapafstand van die Vaalrivier en die dorpskern af, wat 'n kuns- en antiekware-liefhebber se droom is.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk

Vaal Prive

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Vaal Dam

Vaal Privé is 'n luukse selfsorg vakansie en watersport-oord slegs 1 uur se ry vanaf Johannesburg, op die oewer van die Vaaldam. Ons Villas bestaan uit 3 luukse slaapkamer-eenhede, 2 badkamers, dubbelverdieping...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 10 in 2 eenhede/kamers
Van R 340,00
Per persoon per nag (wat deel).

At Rehoboth Lodge

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

Rehoboth Lodge en Meerkat lodge is selfsorg-huise, geleë 5 minute buite Clarens op die Bethel Estate plaas. Rehoboth lodge het slaapplek vir 6 gaste. Meerkat lodge vir twee gaste met 'n slaapbank vir twee kinders. Albei huise het 'n.....

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 18 in 4 eenhede/kamers
Van R 485,00
Per persoon per nag (wat deel).

The Barbet Country Cottages

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

Die Barbet country kothuise is op 'n groot plaas, 17 km vanaf Clarens langs die pragtige Maluti-roete, 'n pragtige, skilderagtige rit, wat ons eie "Gods Window" insluit, met uitsig op die uitgestrekte Maluti bergreeks.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 8 in 2 eenhede/kamers

Duck Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Parys

Indien u na 'n algehele, rustige en vreedsame tydjie in 'n Afrika omgewing soek, hoef u nie verder te soek nie. Ons luukse selfsorg kothuise is ten volle toegerus en word gediens.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk

Ronderus Guest Farm

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Memel

Ronderus Guest Farm is geleë in die Noord-Oostelike Vrystaat in die Memel-distrik, naby genoeg aan Gauteng, vir die ideale naweek se wegbreek. Dit is ook op die pad na Durban. Ons het somer-reënval met koel somers en koue winters. Sneeu...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Van R 440,00
Per persoon per nag (wat deel).

Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Ficksburg

Amohela ho Spitskop is geleë in 'n vallei tussen Fikcksburg en Clocolan. Die 5 selfsorg kothuise is ruim en gerieflik gemeubileerd met groot banke, groot vuurherdte, goed toegeruste kombuise en met Weber-braaiers op die stoepe wat mooi uitsigte het.

Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 4

JessHil

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

JessHil is 'n outydse sandsteen selfsorg-kothuis in die skideragtige dorp, Clarens. Clarens is welbekend as die juweel van die Vrystaat. JessHil kan gemaklik 4 persone huisves in twee slaapkamers met koningins-grootte beddens.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 11
Van R 2 400,00
Per eenheid per nag.

Barrister House

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

Barrister House bied uitsonderlike selfsorg verblyf in die Clarens Gholf Landgoed, teen die hange van Rooiberg, met uitsig na die grootse Malutiberg...

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 2
Van R 1 400,00
Per eenheid per nag.

La Poste Apartment

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Clarens

Daar is twee solder-tipe woonstelle, elk vir twee persone, in die hart van Clarens. Uitsigte bo-oor Clarens se dakke na die berge. Die Privaaat-balkon kyk uit oor die bekoorlike binnehof. Stap-afstand na restaurante, gallerye, winkels en die dorpsplein.

Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 14 in 5 eenhede/kamers

La Motte B&B

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Bethlehem

La Motte B&B is geleë vyf km buite Bethlehem op die N5 rigting Harrismith/KwazuluNatal en Clarens/Golden Gate.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 69 in 23 eenhede/kamers
Van R 1 050,00
Per persoon per nag (wat deel).

Wyndford Holiday Farm

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Fouriesburg

'n Gesins plaas-verblyf gesetel in die Rooiberg en geleë op die oewer van die Caledon-rivier. Met maklike toegang na Clarens, Lesotho se skihange en Katsedam. Tariewe sluit alle etes en tee/koffie in.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 500,00
Per persoon per nag (wat deel).

Sediba Lodge

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

Die gastehuis is ruim, goed geleë, word gediens en bied tuis-van-huis gemak. Die uitsig is verstommend en beide huise is slegs 'n paar meter van 'n dam vol forelle. Die Rooiberge-reeks en ...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 4
Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).

Iona Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

Iona is in die Swartland van Clarens gelee tussen die berge. In die reenseisoen vloei daar ‘n waterval van die rotswand wes van die gastehuis. Arende broei daar en word gereeld gesien en gehoor vanaf die tuin van Iona.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 86 in 21 eenhede/kamers
Van R 655,00
Per eenheid per nag.

Dimalachite River Lodge

Vakansieoord Akkommodasie in Parys

Kom en geniet die rustigheid en natuurskoon vanaf die oewer van die Vaalrivier. Dimalachite is geleë 7 km. vanaf Parys in die “Vredefort Koepel” wêrelderfenis gebied.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 13 in 3 eenhede/kamers

Akzente

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Clarens

Akzente is in die hart van Clares geleë, binne loopafstand van al die gallerye, winkels en restaurante, maar het tog 'n skideragtige uitsig oor die vallei en berg van Golden Gate en...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6
Van R 2 200,00
Per eenheid per nag.

Mountain Villa

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

Die Mountain Villa is geleë op die Clarens Golf and Leisure Estate met 'n pragtige uitsig op die Maluti Bergreeks. Met 'n uitsig op Berg-Horeb bied hierdie nuut geboude villa 3 slaapkamers vir verblyf vir tot ses gaste.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 21 in 2 eenhede/kamers
Van R 350,00
Per persoon per nag (wat deel).

Mahem Country Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Memel

MAHEM Gastehuis bied moderne, luukse verblyf in 6 knus slaapkamers met privaat badkamers. Gaste kan in die ruim woon/eetgebied ontspan. Dit het 'n selfdiens-kroeg asook 'n kaggel vir die koue wintersaande.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 11 in 5 eenhede/kamers
Van R 350,00
Per persoon per nag (wat deel).

Aspen Guest House and Self Catering Cottage

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Clarens

Welkom by Aspen Guest House! Ons leuse, "Ons is anders", word weerspieël in ons ligging, die uitsig op en vanaf die eiendom, die ontwerp van ons kamers, die diens wat ons lewer en u gasvrou.

Kits Besprekings