Get it on Google Play

Noordelike & Oostelike Vrystaat

Soek Akkommodasie Soek
Kaart verkennings

Die Noordelike & Oostelike Streke van die Vrystaat word begrens met die majestieuse Drakensberg en die Lesotho-grens in die ooste, en in die Noorde deur die Vaalrivier. In die verre Ooste van die streek, op die Lesotho-grens en gesetel aan die voet van die Maluti-berge is die 11,600 hektaar Golden Gates Highlands National Park. Waar sommige Nasionale parke bekend is vir hulle wild, is Goden Gate een wat veral bekend is vir sy natuurlike skoonheid, en kry sy naam van die glinsterende skakerings van goud wat die son oor die majestieuse sandsteen-hange van die berg strooi.

Net Noord van Golden Gate is die klein dorpie Bethlehem, met die bybelse betekenis van "Die huis van Brood", 'n baie gepaste naam vir die dorp wat in die hart van die land se koringproduksie is. In der waarheid is die hele Noordelike en Oostelike Vrystaat die mees belangrikste landbougebied, wat 'n groot presentasie van Suid-Afrika se mielies en koring produseer.

Die klein dorpie, Deneysville, was gestig in 1939 en sy bestaan is direk gekoppel aan die konstruksie van die Vaaldam wat in 1938 voltooi is.  Die 32,000 hektaar Vaaldam is die hoofbron van water vir die Witwatersrand en die dorpie het sy vroeë bestaan te danke daaraan dat dit die mees Suidelikste terminaal was vir BOAC se vliegboot-diens van Britanje na Suid-Afrika gedurende die 2de wêreldoorlog. Deneysville is 'n hoof bymekaarkom-plek vir watersport-entoesiaste. Dit het 4 jagklubs, boothandelaars, bootbou en -herstellers.

Reg op die grens tussen die Noordelike en Oostelike Vrystaat en Kwazulu-Natal is die dorp Harrismith. Gestig in 1849 aan die oewers van die Wilgerivier. Die dorp kry sy naam van Sir Harry Smith wat 'n goewerneur was van die plek wat nou bekend is as die Vrystaat. Harrysmith word maklik herken, as u deur die gebied reis, aan die groot platkruin-berg, die Platberg, wat net agter die dorp geleë is. Die dorp is die laaste voor die lang klim teen Van Reenenspas, waar die N3-snelweg deur die Drakensberg sny. Daar is baie tekens van die Anglo Boere-oorlog in die gebied.

In die mees Suidelike deel van die Noordelike en Oostelike streek, en geleë op die Hoogland se skilderagtige roete langs die Lesotho-grens, lê die klein dorpie, Hobhouse. Die dorp is op die oewers van die Leeurivier en is vernoem na die Anglo Boere-oorlog se Konsentrasiekamp-heldin, Emily Hobhouse. Hierdie kampvegter was so geskok met die toestande in die konsentrasiekampe dat sy 'n verpleeg- en welsynsorg tussen die boerevrouens begin het. Sy was so toegewyd aan haar nuwe roeping dat sy haar huwelik gekanselleer het - haar bruidsluier word vandag nog in Bloemfontein uitgestal.

'n Bietjie Noord van Hobhouse is die groeiende klein dorpie, Ladybrand, gestig in 1867. Ladybrand is geleë aan die voet van die Platberg-rug en is 'n belangrike administratiewe dorp in die koring- en sonneblom-gordel van die Vrystaat. Hier is baie mooi voorbeelde van sandsteen-agitektuur in die dorp, wat net 'n paar kilometer vanaf die Caledonbrug geleë is, die hoof-grenspos tussen Suid-Afrika en Lesotho.

Een van die mees belangrikste dorpe van die Noordelike en Oostelike streek van die Vrystaat is Kroonstad, wat volgens oorlewering, die onderskeiding het van een, van slegs 'n paar dorpe ter wêreld, wat vernoem is na 'n perd, Kroon, wat aan die die boereleier, Sarel Celliers behoort het. Kroonstad is sonder twyfel een van die mooiste dorpe van die Vrystaat en is 'n belangrike sentrum vir die produksie van mielies, koring, sonneblomm, vleis, melkprodukte en wol.

Wys 21 tot 40 van 85 eenhede
Slaap: 8 in 2 eenhede/kamers

Duck Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Parys

Indien u na 'n algehele, rustige en vreedsame tydjie in 'n Afrika omgewing soek, hoef u nie verder te soek nie. Ons luukse selfsorg kothuise is ten volle toegerus en word gediens.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 10
Van R 3 500,00
Per eenheid per nag.

Neethlings Place

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

Neethlings Place is slegs 'n klip-gooi weg van die gewilde dorp Clarens. 'n Soliede sandsteen-gebou met 'n groot stoep wat 'n pragtige uitsig op die Maluti-berg het. Neethlings Place het 5 slaapkamers, 4 met dubbelbeddens en een met 2 enkelbeddens.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 4

JessHil

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

JessHil is 'n outydse sandsteen selfsorg-kothuis in die skideragtige dorp, Clarens. Clarens is welbekend as die juweel van die Vrystaat. JessHil kan gemaklik 4 persone huisves in twee slaapkamers met koningins-grootte beddens.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 8
Van R 3 040,00
Per eenheid per nag.

Talking Trees

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

Talking Trees is die ideale keuse van verblyf in Clarens. Hierdie selfsorg-verblyf het skeppende, rustige gemak wat besoekers en reisigers tuis laat voel al is hulle weg van hulle tuiste.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 16

Sacred Ibis View

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Sasolburg

A beautiful river-front retreat less than one hour from Johannesburg, suitable for the whole family! Situated on the banks of the Vaal River, between Sasolburg & Vanderbijlpark, near Stonehaven on Vaal. 4 x Double Bedrooms (3 en-suite).

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).

The Rose House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Fouriesburg

The Rose House bed and Breakfast is situated on a 580 hectare farm between Fouriesburg and Clarens on the S 325 road.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 16 in 8 eenhede/kamers
Van R 325,00
Per persoon per nag (wat deel).

96 on Bree Guesthouse

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Heilbron

This newly renovated Four Star Guest House is situated in the Northern Freestate, on the Riemland Route (the Riemland, once known for the large numbers of game that roamed the plains in the 1800's).

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 242 in 11 eenhede/kamers
Van R 575,00
Per persoon per nag (wat deel).

Ash River Lodge B&B

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Clarens

Commanding spectacular views of Mount Horeb & the Maluti's and a sandstone's throw from around 20+ restaurants, Ash River Lodge B&B offers accommodation for 22 guests.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 13 in 3 eenhede/kamers
Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).

Madrid Farm Cottages

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

We have three self-catering cottages in the large garden on the farm "Madrid", which has been in the Mousley family for 144 years. The cottages are close enough to the homestead to be very safe but still out of sight of each other. Also in...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 375,00
Per persoon per nag (wat deel).

Middenrif Self-Catering Guest Farm

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Fouriesburg

Located 15km from Fouriesburg, with a view of the majestic Maluti mountains, lies the picturesque Middenrif Guest Farm. The house is a fully equipped, 4 bedrooms, 3 bathrooms self-catering farm house. The kitchen and bathrooms are equipped with modern day

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 2
Van R 300,00
Per persoon per nag (wat deel).

The Loft Room @ Craigrossie

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Clarens

The Loft Room @ Craigrossie is a newly renovated space for two people on Craigrossie Game Farm, 8 km outside of Clarens en route to Golden Gate.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk

Casamori

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

The house was beautifully built about 5 years ago by a genuine master builder, Carlo Di Mezza, a Clarens local taught this craft by his Italian father. The style of the house is modern "Free State vernacular".

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 12 in 5 eenhede/kamers
Van R 700,00
Per persoon per nag (wat deel).

The Courtyard Café

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Clarens

The Courtyard is situated in the beautiful Free State town of Clarens. We have 4 rooms upstairs above the bakery and café and a self catering cottage.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 8

Bruteo House

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Parys

Bruteo House, self-catering 4 bedroom house is situated on the Parys Golf and Country Estate, which is 5 km outside the town of Parys on the banks of the Vaal river.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 14 in 7 eenhede/kamers
Van R 650,00
Per persoon per nag (wat deel).

Pluvio Guesthouse

Gastehuis Akkommodasie in Parys

Pluvio Guesthouse is situated in the Heart of the town of Parys, within walking distance to the Vaal River. Luxurious accommodation in 7 Individually decorated Guest Rooms.

Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 600,00
Per eenheid per nag.

Umfula Resort

Vakansieoord Akkommodasie in Parys

Experience the beauty of the jewel we call Umfula Resort on the banks of the Vaal River, only 5 km from the picturesque town of Parys. Launch your boat at the jetty, enjoy an icy cold drink at the Sports Bar or go fishing, whilst the children can swim in

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6
Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).

Hannics Retreat

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

Hannic, Retreat offers self- catering accommodation in the quaint and tranquil village of Clarens. Its a 3 bedroom home with 2 full bathrooms- gas fire place & built-in-braai . Sleeps maximum 6 people. Centre of Clarens only a 7 minute stroll

Direkte Ondersoek Bel Direk

Goose Bay Canyon Game Ranch

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Parys

Self Catering Accommodation on the Vaal - Private with own braai and access to river. (5 metres from water's edge). Sleeps 5 in two bedrooms (Main with double bed and loft with three single beds).

Direkte Ondersoek Bel Direk

Buckland Downs Ranch

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Harrismith

Two separate units close together supply accommodation to 15 people. The five-bed house consists of one bathroom, open plan kitchen/lounge with open fireplace to counteract the Free State cold and to supply a touch of old-fashioned romance. The ...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6
Van R 2 400,00
Per eenheid per nag.

398 Vaal de Grace Golf Estate

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Parys

398 Vaal de Grace Golf Estate is a three-bedroom riverfront self-catering villa ideally situated on the secure Vaal de Grace Golf Estate just 2 km outside Parys on the R59 towards Vredefort.

Direkte Ondersoek Bel Direk