Bly Plekke Logo

Transgariep & Goudvelde

  • By far the oldest town in the Transgariep and Goldfields region of the Free State is Philippolis, founded in 1823 by the London Missionary Society
By far the oldest town in the Transgariep & Goldfields region of the Free State is Philippolis, founded in 1823 by the London Missionary Society  © Andy Carter , License

Transgariep & Goudvelde

Die Transgariep en Goudvelde Streek van die Vrystaat word begrens in die Suide met die Oranjerivier en Gariepdam en in die Ooste, deur die Lesotho-grens en in die Weste, deur die Noordelike Provinsie se grens. Goudvelde dek die Noordelike helfte van hierdie Vrystaatse streek, maar dit was eers in 1938 toe goud in die streek ontdek is. Die goud is ontdek toe 'n boorgat op die plaas, St Helena, gesink is en 'n rif raakgeboor is wat in die Witwatersrand gemyn word. Die prospekteerders en myners het na hierdie streek gestroom wat toe bekend geword het as die Goudvelde. Gevolglik het baie verwante nywerhede en sakesentrums gevolg. Vandag is die Vrystaatse Goudvelde die enigste mededinger van Gauteng, en Welkom se inwoners geniet welvaart wat deur min ander in Suid-Afrika oortref word. Bokant die grond is die gebied ryk met sy uitgetrekte mielielande.

Die Transgariep is die Suidelike deel van hierdie gebied met sy groot en wye oop grasvlaktes. In die Suide word hierdie vlaktes gevoed deur die 2000 km Oranjerivier met sy oorsprong in die verre Noord-Ooste van Lesotho. Dit vloei om hierdie gebied en later in die Atlantiese Oseaan. In die Oranjerivier (hier genoem die Gariep) is die Gariepdam gebou, wat in 1972 ge-open is en bedek 36500 hektaar. Saam met 'n 11250 hektaar wildreservaat aan sy Noordelike oewer is hierdie die Vrystaat se grootste Natuur-reservaat.

Bloemfontein is die Hoofstad van die Vrystaat en die geregtelike hoofstad van Suid-Afrika. Bloemfontein se Tswana-naam is Mangaum wat beteken "Die plek van die gespikkelde kat", hierdie naam het in die ou tyd ontstaan toe luiperds en jagluiperds hierdie streek oorheers het. Bloemfontein se oorsprong dateer terug na 1840 toe 'n Voortrekkerboer, Johannes Brits, vir homself 'n huis langs 'n fontein, omring met blomme, gebou het. Bloemfontein is die tuiste van 'n groot aantal museums, insluitende die Nasionale Museum. Versprei oor hierdie pragtige stad, het die besoeker 'n groot keuse van wat om te doen. Die Vrystaat se Nasionale Botaniese tuin het meer as 400 variteite van inheemse flora.

Welkom is die tweede grootste stad in die Vrystaat, gestig in 1947 op die plaas, Welkom. Dit het 'n munisipaliteit geword in 1961 en 'n stad op 14 Februarie 1968, wat dit Suid-Afrika se nuutste stad maak. Welkom was beplan deur die voorsitter van Anglo-American en is 'n blommedorp met 'n sakekern wat rondom 'n sentrale plein gebou is, met meer as 'n miljoen bome wat aangeplant is. Die myne in en rondom Welkom is baie diep en die gevaar van oorstroming van die skagte is 'n groot bedreiging. Enorme hoeveelhede van brakagtige water moet elke dag na groot verdampingspanne uitgepomp word. Voël-lewe floreer op en om hierdie panne. Spesies sluit die Flaminke, die heilige Ibis, Egiptiese gans, Makoue, Vlei-uile en baie Seemeeue in. Van die water word vir huishoudelike gebruik ontsout.

By verre die oudste dorp in die Transgariep en Goudveld, is Philippolis, gestig in 1823 deur die Londonse Sendinggenootskap vir die ontwortelde Khoikhoi en San. Die strate van die dorp word versier met outydse Karoo-huisies, met negentien-eeuse voordeure en stoepe. Baie van hierdie huisies is tot nasionale monumente verklaar.

Die Kalkfonteindam-natuurreservaat in die Suid-Weste van die provinsie is een van die min damme met volop geelvis. Die grond rondom die dam is te klein vir wildlewe en die dam het 'n gewilde plek vir naweek piekniek-gangers, kampeerders en vissermanne, geword. Die reservaat is daagliks oop en besoekers kan ook daar kamp.

Gewilde Dorpe

Wys 1 tot 18 van 18 eenhede
Bedrock Self Catering
Slaap 17 in 6 eenhede
Van R 500
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Bedrock Self Catering

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Bayswater

Transgariep & Goldfields

Set in a quiet,shady garden in the northern suburbs of Bloemfontein, close to shopping center, take away, eating places, medical facilities and schools.

Cherry Tree Cottage
Gasgradering: 9.6
Slaap 14 in 1 eenheid
Van R 550
Per persoon per nag (wat deel)
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Cherry Tree Cottage

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Bloemfontein

Transgariep & Goldfields

Hierdie huislike grasdakverblyf met 'n aparte grasdak-kothuis spog met 'n goed versorgde sub-tropiese tuin wat 'n uitsig het op Naval Hill. Cherry Tree cottage het verblyf in 3 tuinkamers en 2 kothuis-kamers.

River Destiny Lodge
Van R 360
Per persoon per nag (wat deel)
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

River Destiny Lodge

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Colesberg

Transgariep & Goldfields

River Destiny Lodge is situated along the banks of the Orange River. Popular 20 luxury en-suite bedrooms or self-catering chalets with spectacular view. Camping, Conference & Recreation facilities. We also have camping sites & permanent tent

Rose Cottage
Slaap 23 in 6 eenhede
Van R 780
Per eenheid per nag | Sleeps 6 adults max
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Rose Cottage

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Gariep and Dam

Transgariep & Goldfields

Rose Cottage is ‘n selfsorgkompleks by die Gariep Dam

Rietpoort Game and Guest Farm
Slaap 21 in 4 eenhede
Van R 400
Per persoon per nag (wat deel)
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Rietpoort Game and Guest Farm

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Trompsburg

Transgariep & Goldfields

Rietpoort wild- en gasteplaas is 11km vanaf Trompsburg wat langs die N1 na Kaapstad geleë is.

A Bed Away
Gasgradering: 8
Slaap 9 in 2 eenhede
Van R 350
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

A Bed Away

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Bloemfontein

Transgariep & Goldfields

A Bed Away offers modern, spacious accommodation with a warm atmosphere where you'll feel at home! We offer a welcome break as well as a comfortable stay in a friendly and relaxed atmosphere for people traveling for business or pleasure and can ...

De Witt'e Gastehuis
Slaap 32 in 4 eenhede
Van R 475
Per persoon per nag (wat deel) | Sleeps 2 adults max
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

De Witt'e Gastehuis

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Bloemfontein

Transgariep & Goldfields

De Witt'e Gastehuis is a stately, thatched guest house, situated in a quiet area in the Northern part of Bloemfontein. It offers tranquil, quality accommodation with its stylish rooms and a swimming pool for those hot summer days.

Castello Guesthouse Bloemfontein
Graded:
Slaap 36 in 14 eenhede
Van R 380
Per persoon per nag (wat deel) | Sleeps 4 max (2 adults)
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Castello Guesthouse Bloemfontein

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Bloemfontein

Transgariep & Goldfields

We offer you four-star luxury accommodation in our privately owned guest house in the heart of central South Africa.

Captains Cabin Guest House
Van R 720
Per persoon per nag (wat deel)
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Captains Cabin Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Welkom

Transgariep & Goldfields

We are an Up-market Guest House situated in Welkom Free State in the heart of the Goldfields. You can find the Central Business District and entertainment, within a radius of 2 km.

Angelas Lodge
Slaap 8 in 3 eenhede
Van R 780
Per eenheid per nag | Sleeps 2 adults max
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Angelas Lodge

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Gariep and Dam

Transgariep & Goldfields

Angela's Guest Lodge is 'n Selfsorg-gastehuis in die Gariepdam-vakansiedorp.

Lushof Lodge
Van R 320
Per persoon per nag (wat deel)
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Lushof Lodge

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Donkerpoort

Transgariep & Goldfields

Lushof Lodge in Gariepdam offers Guest Farm Accommodation.2,3km off the N1; 180km South of Bloemfontein; 55km North of Colesburg; 22km North of Gariep Dam and 30km South of Springfontein.. We offer safe accommodation with plenty of open spaces wher

Lily Guesthouse
Slaap 26 in 10 eenhede
Van R 375
Per persoon per nag (wat deel)
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Lily Guesthouse

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Bloemfontein

Transgariep & Goldfields

Lily Guesthouse in the northern suburbs of Bloemfontein is easily accessible from the N1, yet situated in tranquil surroundings. We take pride in our true hospitality and excellent personal service.

Allegro Guesthouse
Graded:
Slaap 14 in 7 eenhede
Van R 345
Per persoon per nag (wat deel) | Sleeps 2 adults max
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Allegro Guesthouse

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Bloemfontein

Transgariep & Goldfields

Allegro Guest House offers guests beautiful rooms in the suburb of Bayswater in Bloemfontein.

Dante Deo Guest House
Van R 345
Per persoon per nag (wat deel)
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Dante Deo Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Bloemfontein

Transgariep & Goldfields

Dante Deo Guest House Modern doublestory house on one hectar land in Bloemfontein with large indoor and outdoor areas suitable for functions, conferences, meetings , group activities and overnight facilities.

34 @ Dapper
Gasgradering: 9
Van R 450
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

34 @ Dapper

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Bloemfontein

Transgariep & Goldfields

34 @ Dapper offers modern self-catering units were you will feel at home! Our units are modern, affordable and very clean and neat. We offer a friendly and relaxed atmosphere for any occasion. Suitable for long or short stays.

Adamsview
Slaap 27 in 10 eenhede
Van R 445
Per persoon per nag (wat deel) | Sleeps 3 adults max
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Adamsview

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Gariep and Dam

Transgariep & Goldfields

Adamsiew offers Luxury self catering accommodation with breathtaking views over Gariep Dam. Situated halfway between Johannesburg and Cape Town you will find Adamsview 5 km from the N1 close to Colesberg.

Gariep Gardens
Gasgradering: 9
Slaap 19 in 5 eenhede
Van R 780
Per eenheid per nag | Sleeps 8 adults max
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Gariep Gardens

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Gariep and Dam

Transgariep & Goldfields

Gariep Gardens gastehuis is geleë in die Gariepdam vakansiedorp en is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, slegs 5 minute vanaf die N1-Snelweg. Dit is die ideale plek om u reis te onderbreek in die mooiste...

CURIE GUESTHOUSE
Van R 495
Per persoon per nag (wat deel)
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

CURIE GUESTHOUSE

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Bloemfontein

Transgariep & Goldfields

Welcome to Curie Bed & Breakfast in Bloemfontein, where we provide affordable overnight accommodation on both a bed and breakfast and self catering basis. Our facilities include DSTV, a swimming pool, pub and grill and even a couple of slot machines if yo

Wys 1 tot {{total}} van {{total}} eenhede
Geen resultate

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2022 blyplekke_live
Transgariep & Goudvelde Akkommodasie en Inligting. Transgariep & Goudvelde, Vrystaat.
WTS App Browser