Get it on Google Play

Bethlehem Akkommodasie

Wys 1 tot 10 van 10 eenhede
Slaap: 14 in 5 eenhede/kamers

La Motte B&B

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Bethlehem

La Motte B&B is geleë vyf km buite Bethlehem op die N5 rigting Harrismith/KwazuluNatal en Clarens/Golden Gate.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 40 in 10 eenhede/kamers
Van R 350,00
Per persoon per nag (wat deel).

Loch Athlone Overnight Accommodation

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Bethlehem

For affordable accommodation in the picturesque town of Bethlehem, our guests have the luxury of being close to town but still have the peace, serenity and affordability of the beautiful Loch Athlone itself.

Direkte Ondersoek Bel Direk

Nabygeleë Eiendomme

Slaap: 4
Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).

Iona Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

29.7km Suid-Oos van sentrum van Bethlehem

Iona is in die Swartland van Clarens gelee tussen die berge. In die reenseisoen vloei daar ‘n waterval van die rotswand wes van die gastehuis. Arende broei daar en word gereeld gesien en gehoor vanaf die tuin van Iona.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 8
Van R 3 040,00
Per eenheid per nag.

Talking Trees

Rolstoel-vriendelike Akkommodasie in Clarens

29.8km Suid-Oos van sentrum van Bethlehem

Talking Trees is die ideale keuse van verblyf in Clarens. Hierdie selfsorg-verblyf het skeppende, rustige gemak wat besoekers en reisigers tuis laat voel al is hulle weg van hulle tuiste.

Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 11 in 5 eenhede/kamers
Van R 350,00
Per persoon per nag (wat deel).

Aspen Guest House and Self Catering Cottage

Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf in Clarens

30.0km Suid-Oos van sentrum van Bethlehem

Welkom by Aspen Guest House! Ons leuse, "Ons is anders", word weerspieël in ons ligging, die uitsig op en vanaf die eiendom, die ontwerp van ons kamers, die diens wat ons lewer en u gasvrou.

Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 4

JessHil

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

30.0km Suid-Oos van sentrum van Bethlehem

JessHil is 'n outydse sandsteen selfsorg-kothuis in die skideragtige dorp, Clarens. Clarens is welbekend as die juweel van die Vrystaat. JessHil kan gemaklik 4 persone huisves in twee slaapkamers met koningins-grootte beddens.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6
Van R 2 200,00
Per eenheid per nag.

Mountain Villa

Gholf Akkommodasie in Clarens

30.1km Suid-Oos van sentrum van Bethlehem

Die Mountain Villa is geleë op die Clarens Golf and Leisure Estate met 'n pragtige uitsig op die Maluti Bergreeks. Met 'n uitsig op Berg-Horeb bied hierdie nuut geboude villa 3 slaapkamers vir verblyf vir tot ses gaste.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 16 in 4 eenhede/kamers
Van R 1 020,00
Per eenheid per nag.

Titanic View

Selfsorg Akkommodasie in Clarens

30.1km Suid-Oos van sentrum van Bethlehem

Titanic View is a self catering establishment situated in Clarens, with beautiful rooms viewing the surrounding mountains and only a mere five-minute walk from the Village Square. There are 3 cottages and 1 main house available. Whole Titanic View Self Ca

Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6
Van R 500,00
Per persoon per nag (wat deel).

Paddocks 6

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

30.2km Suid-Oos van sentrum van Bethlehem

Paddocks Six is a brand new home in a new development still in progress. It is situated in the Swartland in Clarens.

Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk

Casamori

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clarens

30.2km Suid-Oos van sentrum van Bethlehem

The house was beautifully built about 5 years ago by a genuine master builder, Carlo Di Mezza, a Clarens local taught this craft by his Italian father. The style of the house is modern "Free State vernacular".

Direkte Ondersoek Bel Direk