De Witt'e Gastehuis is 'n statige grasdak-gastehuis in 'n stil area in die noordelike deel van Bloemfontein. Dit bied rustige gehalteverblyf met sy stylvolle kamers en 'n swembad vir daardie warm somersdae. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Red Mountain House is in die hartjie van die pragtige dorpie Clarens geleë. Ons verblyf bestaan uit 6 luukse dubbelkamers wat gemeubileer is met oudhede van die eeuwisseling en een standaardkamer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.