Thel Jean is 'n uitsonderlinge klip kothuis genestel in die voetheuwels van die Suidelike Drakensberg. Heeltemal omring aan die voorkant deur berge en kristal helder riviere, en spog met 'n onbelemmerde uitsig van Castle Garden en Rhino Horn. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie pragtige losstaande vakansie huis is geleë in die voetheuwels van die pragtige Suidelike Drakensberg Bergreeks. Hierdie klein stukkie paradys kyk uit oor ‘n meer en is net 5 minute van die uitsonderlinge bergdorpie, Underberg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
As jy op soek is na vrede en afsondering met skouspelagtige uitsigte oor die Drakensberg-berge, lieflike plekke vir swem en “tubing”, en fantastiese voetslaan en voëlkyk, is dit die plek vir jou! …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Moorcroft Manor in Himeville is perfek geleë om u genoeg rus te gee, maar terselfdertyd is dit omring deur plekke wat aktiwiteite aanbied vir jonk en oud. Binne ‘n enkele ervaring kan u warm luuksheid en die skoonheid van die ongerepte natuur ondervind... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
In the southern half of the Drakensberg Park lies the Cobham State Forest, and through this forest winds a track suitable only for four-wheel drive vehicles. The track leads up to the Sani Pass, the only overland route into Lesotho from KwaZulu-Natal. Sani Pass is also the third steepest pass in the world winding through some of Africa's most spectacular scenery.