Bly Plekke Logo
  • 1 of 16
    1/16 - Mkomazana Mountain Cottages - Self Catering Cottage Accommodation in Sani Pass, Drakensberg
  • 2 of 16
    2/16 - Coot Cottage - Sani Pass Self Catering Cottage Accommodation
  • 3 of 16
    3/16 - Coot Cottage - Self Catering Cottage Accommodation in Sani Pass, Drakensberg
  • 4 of 16
    4/16 - Rose Cottage - Sani Pass Self Catering Cottage Accommodation
  • 5 of 16
    5/16 - Valley House - Self Catering Cottage Accommodation in Sani Pass, Drakensberg
  • 6 of 16
    6/16 - Valley House - Sani Pass Self Catering Cottage Accommodation
  • 7 of 16
    7/16 - Stone House - Self Catering Accommodation in Sani Pass, Drakensberg
  • 8 of 16
    8/16 - Stone House - Sani Pass Self Catering Cottage Accommodation
  • 9 of 16
    9/16 - Stone Cottage - Self Catering Cottage Accommodation in Sani Pass, Drakensberg
  • 10 of 16
    10/16 - Stone Cottage - Sani Pass Self Catering Cottage Accommodation
  • 11 of 16
    11/16 - Stone Cottage - Self Catering Cottage Accommodation in Sani Pass, Drakensberg
  • 12 of 16
    12/16 - Stone Cottage Lounge - Sani Pass Self Catering Cottage Accommodation
  • 13 of 16
    13/16 - Stone Cottage Lounge - Self Catering Cottage Accommodation in Sani Pass, Drakensberg
  • 14 of 16
    14/16 - Stone Cottage Lounge - Sani Pass Self Catering Cottage Accommodation
  • 15 of 16
    15/16 - Stone Cottage Bedroom - Self Catering Cottage Accommodation in Sani Pass, Drakensberg
  • 16 of 16
    16/16 - Stone Cottage Bathroom - Sani Pass Self Catering Cottage Accommodation
  • 1 of 16
  • 2 of 16
  • 3 of 16
  • 4 of 16
  • 5 of 16
  • 6 of 16
  • 7 of 16
  • 8 of 16
  • 9 of 16
  • 10 of 16
  • 11 of 16
  • 12 of 16
  • 13 of 16
  • 14 of 16
  • 15 of 16
  • 16 of 16
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Sani Pass Road, Southern Drakensberg, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Keshnee Rughbeer
Cell  :+27-60-6994666

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • Coot Cottage (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - single, single
  • Rose Cottage (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
  • Stone Cottage (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
  • Stone House (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - single, single
  • Valley House (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - single, single
Spesiale Kategorieë
  • Visvang Verblyf - Varswater
    The following apply
     Catch and release
     Limited number of fish per day allowed
     Fly fishing

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

Bladsy Statistieke
107266 besigtings sedert 14 Dec, 2004.
Laas opgedateer op 02 Nov, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Mkomazana is 'n historiese terrein geleë in 'n trans-grens vrede park. Die Suidelike Drakensberg se bes bewaarde geheim. Die akkommodasie is 'n pragtige kombinasie van eklektiese fasiliteite wat bestaan uit twee oorspronklike en onlangs opgeknapte plaashuise en drie skilderagtige nuwe kothuise met al die geriewe.

Hierdie voormalige handelspos van die 1800's era is uitstekend geleë vir 'n verskeidenheid van buitemuurse aktiwiteite, insluitend - hoog of lae berg stap / toer (backpacking) / natuur staptoere / forel visvang (prys op aanvraag) / swem in kristalhelder bergpoele / bergfietsry / voël kyk. Al hierdie aktiwiteite kan onderneem word vanaf die eiendom. Jy kan ook kano’s ry of binneband ry in die gebied (+/- 20km weg) en gholf, muurbal of tennis speel(+/- 4ms weg). Terwyl ons die rustigheid van die omgewing wil bewaar (en dus nie toelaat dat motorfietse / quads gery word op die eiendom nie), kan opwindende pret vir die avontuurlustiges onderneem word aan die onderkant van die oprit - toets jou 4x4 / bergfiets / motorfiets vaardighede op die beroemde en gedugte Sani Pass, wat jou neem na die Berg Koninkryk van Lesotho. Aan die bopunt van die pas is die legendariese "Sani Top Chalet" wat aanspraak maak op "die hoogste kroeg in Afrika".

NB: Bring jou paspoort. As jy nie jou eie 4x4 het nie, kan toere na Sani Pass  gereël word (besonderhede op aanvraag).

Ons het dit alles, flora, fauna ( insluitende otters, bobbejane, rietbokke, eland), ‘n wye verskeidenheid van voëls (insluitende swart arende, baardaasvoëls & visarende), herkoms van mense  (geskiedenis; boesmantekeninge), watervalle, kristalhelder bergriviere en poele, damme. Ons waarborg dat jy ons nie net een keer sal besoek nie!

Coot Kothuis (akkommodeer 6)

Twee treë van jou privaat patio & jy kan met jou tone in die water speel of swem in die meer. Hierdie pragtige grasdak kothuis het baie karakter, 'n oopplan sitkamer met hout kaggel; eetkamer en kombuis wat uitkyk oor die meer. Drie slaapkamers akkommodeer 'n totaal van 6 mense (hoofslaapkamer het 'n koning grootte bed en ‘n en-suite stort ); tweede slaapkamer / twee enkelbeddens; en 'n solder slaapkamer met ‘n uitsig oor die sitkamer ( twee enkelbeddens) wat 'n badkamer / wasbak / toilet deel.

Stone House (akkommodeer 6)

Weggesteek in 'n privaat tuin, kan jy  op jou stoep sit en opkyk na Sani Pass. Drie slaapkamers akkommodeer 'n totaal van 6 mense (hoof het koning-grootte bed, ander twee slaapkamers het elk twee beddens,  2 badkamers, twee toilette, sitkamer (met hout kaggel), eetkamer en outydse plaaskombuis.

Stone Kothuis (akkommodeer 2 )

'n Pragtige en smaakvol versierde (ten volle selfsorg) een-slaapkamer kothuis (koning grootte bed) met ‘n en-suite stort / wasbak / toilet, sitkamer met Jetmaster kaggel;. kombuisie en 'n klein private patio. Kan afsonderlik as 'n romantiese wegbreek gehuur word vir twee of bykomend tot die Stone House as ekstra ruimte benodig word.

Valley House (akkommodeer 6)

Geleë in ‘n pragtige tuin met ‘n uitsig oor die meer, Valley Huis huisves 6 mense, 3 slaapkamers (een met koning grootte bed en 2 met twee enkel beddens), 2 badkamers, sitkamer met hout kaggel, eetkamer en outydse plaaskombuis.

Rose Kothuis (akkommodeer 2)

Hierdie pragtige kothuis, wat gemeubileer is met romanse in gedagte!, het 'n sitkamer, knus slaapkamer met koning grootte bed, kombuis en badkamer. ‘n Jetmaster kaggel voeg atmosfeer by vir die koue winter nagte.

Elke blyplek het 'n ten volle toegeruste kombuis (insluitend 'n stoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, breekgoed, eetgerei), (beddegoed, handdoeke) en word daagliks gediens. Braaigeriewe word voorsien. Vuurmaakhout is beskikbaar vir koop.

Aankoms :  2 nm

Vertrek: 10 vm

Fasiliteite
  • Parkering op die terrein
  • Perdry (minder as 5km)
  • Visvang op die terrein
  • Kaggel
  • Tee / koffie fasiliteite
Maak Google Map oop
  • Aanwysings

    - Neem die N3 na Howick

    - Draai af by afrit 99 (R617) UNDERBERG / Suidelike Drakensberg

    - Reis deur Bulwer na UNDERBERG

    - Draai regs na HIMEVILLE

    - Sowat 2 km uit HIMEVILLE draai links na Sani Pass

    - Ry ongeveer 14 km op die grondpad, verby die Sani Pass Hotel, tot by die MKOMAZANA teken (aan die regterkant)

    - Ry oor die brug oor die MKHOMAZANA rivier na jou bestemming.

Aanwysings

Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
107266 besigtings sedert 14 Dec, 2004.
Laas opgedateer op 02 Nov, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Mkomazana Mountain Cottages
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 16
    1/16 - Mkomazana Mountain Cottages - Self Catering Cottage Accommodation in Sani Pass, Drakensberg
  • 2 of 16
    2/16 - Coot Cottage - Sani Pass Self Catering Cottage Accommodation
  • 3 of 16
    3/16 - Coot Cottage - Self Catering Cottage Accommodation in Sani Pass, Drakensberg
  • 4 of 16
    4/16 - Rose Cottage - Sani Pass Self Catering Cottage Accommodation
  • 5 of 16
    5/16 - Valley House - Self Catering Cottage Accommodation in Sani Pass, Drakensberg
  • 6 of 16
    6/16 - Valley House - Sani Pass Self Catering Cottage Accommodation
  • 7 of 16
    7/16 - Stone House - Self Catering Accommodation in Sani Pass, Drakensberg
  • 8 of 16
    8/16 - Stone House - Sani Pass Self Catering Cottage Accommodation
  • 9 of 16
    9/16 - Stone Cottage - Self Catering Cottage Accommodation in Sani Pass, Drakensberg
  • 10 of 16
    10/16 - Stone Cottage - Sani Pass Self Catering Cottage Accommodation
  • 11 of 16
    11/16 - Stone Cottage - Self Catering Cottage Accommodation in Sani Pass, Drakensberg
  • 12 of 16
    12/16 - Stone Cottage Lounge - Sani Pass Self Catering Cottage Accommodation
  • 13 of 16
    13/16 - Stone Cottage Lounge - Self Catering Cottage Accommodation in Sani Pass, Drakensberg
  • 14 of 16
    14/16 - Stone Cottage Lounge - Sani Pass Self Catering Cottage Accommodation
  • 15 of 16
    15/16 - Stone Cottage Bedroom - Self Catering Cottage Accommodation in Sani Pass, Drakensberg
  • 16 of 16
    16/16 - Stone Cottage Bathroom - Sani Pass Self Catering Cottage Accommodation
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Mkomazana Mountain Cottages - Sani Pass Verblyf.
WTS App Browser