Suid Drakensberge Akkommodasie

Wys 1 tot 20 van 38 eenhede
Slaap: 12
Van R 2 000,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Lake View Casa

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Suid Drakensberge

Hierdie pragtige losstaande vakansie huis is geleë in die voetheuwels van die pragtige Suidelike Drakensberg Bergreeks. Hierdie klein stukkie paradys kyk uit oor ‘n meer en is net 5 minute van die uitsonderlinge bergdorpie, Underberg.

Slaap: 70 in 12 eenhede/kamers
Van R 780,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

St. Bernard's Peak Mountain Lodge

Vakansieoord Akkommodasie in Suid Drakensberge

Ontvlug die stads-gewoel ... en mik vir die rustigheid van die berge. Of jy forel hengel geniet, of stap, voëlkyk, perdry of net ontspan langs die swembad, hierdie is jou ideale familie wegbreek.

Slaap: 24 in 12 eenhede/kamers
Van R 520,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Cedar Garden

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Suid Drakensberge

Cedar Garden is 'n ruim, goed toegeruste huis, in 'n groot versorgde tuin, in die gewilde dorp Underberg.

Slaap: 10
Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Berg View

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Suid Drakensberge

Geleë op die buitewyke van die skilderagtige dorpie van Underberg, Bergview Houthuis is gebou op die voet van Hlongoma berg. 'N sagte staptog na die top van die berg bied skouspelagtige aansigte van die suidelike Drakensberge saam bergreeks en Underberg a

Slaap: 20 in 6 eenhede/kamers
Van R 340,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Cedarberg Guest Farm

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Suid Drakensberge

Word 'n boer vir ‘n naweek op die werkende Cedarberg plaas van ongeveer 1500 hektaar. Help, of ervaar net boerdery aktiwiteite soos beeste dip, koeie melk, skape tel en dies meer.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Van R 360,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Ashtonvale Guest Farm

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Suid Drakensberge

‘n Bekostigbare vakansie met gehalte, vir die hele gesin, met oud- wêreldse gasvryheid. Die Hill familie besit en bestuur die plaas alrreeds  vir vier generasies en bied gerieflike akkommodasie.

Slaap: 22 in 5 eenhede/kamers
Van R 1 090,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Mkomazana Mountain Cottages

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Suid Drakensberge

Mkomazana is 'n historiese terrein geleë in 'n trans-grens vrede park. Die Suidelike Drakensberg se bes bewaarde geheim.

Slaap: 22 in 2 eenhede/kamers
Van R 350,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Dieu Donne Cottage - Himeville

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Suid Drakensberge

Dieu Donne Kothuis en Plaashuis is geleë aan die voet van die Sani Pass Road in die Suidelike Drakensberg. 'n Ideale ontspannende wegbreek vir gesinne of groepe vriende in selfsorg eenhede

Slaap: 12 in 4 eenhede/kamers
Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Thel Jean Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Suid Drakensberge

Thel Jean is 'n uitsonderlinge klip kothuis genestel in die voetheuwels van die Suidelike Drakensberg. Heeltemal omring aan die voorkant deur berge en kristal helder riviere, en spog met 'n onbelemmerde uitsig van Castle Garden en Rhino Horn.

Slaap: 20 in 5 eenhede/kamers
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Meadow Lane Country Cottages

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Suid Drakensberge

Vyf selfsorg huisies wat omring is deur pragtige ou bome, lewendige voëls en ons poue wat lief is om hul kleure te vertoon!  Meadow Lane is ‘n juweel en het ‘n pragtige dam, die tuiste van eende en ganse en volop bas.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 24 in 3 eenhede/kamers
Van R 1 950,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

National Heritage Nature Park

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Suid Drakensberge

National Heritage Nature Park in the South African Drakensberg is the perfect holiday getaway for mountain walks and hikes, trout fishing and sheer relaxation

Slaap: 12
Van R 450,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Kamdun Lodge

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Suid Drakensberge

Kamdun Lodge is situated on 26 hectares of land at the base of Mount Lebanon in the beautiful farming community of the Kamberg Valley, 40Km from Nottingham Road, near the Giant's Castle area of the Central Drakensberg.

Slaap: 13
Van R 1 400,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Rivermead

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Suid Drakensberge

Rivermead is a magnificent thatched house situated on a 120ha dam just outside Himeville. The house offers self catering accommodation for up to 13 people. It sleeps 8 people in four bedrooms and a further 5 in a huge loft room.

Slaap: 41 in 9 eenhede/kamers
Van R 1 120,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Umzimkulu River Lodge

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Suid Drakensberge

A 38ha adventure playground set on a spectacular bend of the Umzimkulu River. A stocked 2ha dam and 2,5km of river which culminates in Thrombosis gorge rated as one of the best stretches of fly fishing and kayaking rivers in South Africa.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 8
Van R 500,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Castleburn 44

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Suid Drakensberge

This luxury home has 4 bedrooms sleeping 8, and 3 bathrooms. One queen sized bed and 6 single beds. The 2 bedrooms upstairs share a full bathroom with a Spa Bath. We call this the 'bath with a view'. The main bedroom is en suite and the 2nd ...

Slaap: 9
Van R 330,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Orchid Valley Lodge

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Suid Drakensberge

The lodge accommodates a maximum of nine people and all four rooms have slate lined en suite bathrooms. Detached from the main lodge is the 'honeymoon suite' (room 4) which has the most incredible view from the king-size bed.

Slaap: 16 in 2 eenhede/kamers
Van R 3 000,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Ambleside

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Suid Drakensberge

Ambleside Lodge is nestled at the foot of the majestic Southern Drakensberg mountains, surrounded by shady trees & meandering streams. This surreal berg retreat is situated only 3 hours away from Durban & boasts an elevated position on a 10-acre estate

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 316 in 55 eenhede/kamers
Van R 1 699,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

The Fairways

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Suid Drakensberge

These tastefully decorated self catering chalets are available in 4, 6 and 8 sleeper units and also boasts a wheelchair friendly unit. Each chalet, has a fully equipped kitchen with washing machine, tumble drier, telephone, DStv and individual ...

Slaap: 20 in 4 eenhede/kamers
Van R 390,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Honeyguide Cottage and Aloe Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Suid Drakensberge

HONEYGUIDE Self-Catering Cottage is a six sleeper cottage situated on the famous Sani Pass, nestling at the base of the little Berg on Stromness Farm, which borders directly onto the uKhahlamba Drakensberg Park World Heritage Site.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 14
Van R 450,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Mountain View Ranch

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Suid Drakensberge

This beautiful ranch is set on 24ha of property, with the picturesque Little Mooi River meandering through the fields. With horses, blesbok and Nguni cows grazing in the paddocks, it is a nature lovers dream.


Southern Drakensberg - Drakensberg & Surroundings

Suid Drakensberge

The Southern Drakensberg area is one of outstanding natural beauty that stretches along the Lesotho border from the Giant's Castle area through the Garden Castle State Forest and along the Eastern Cape border. There are a great number of accommodations of many different types dotted about through the area. These range from hotels and mountain resorts to simple self-catering establishments. There are plenty of things to spend your time doing in the Southern Drakensberg. You can take a guided tour to some of the many caves and waterfalls in the area, and see some of the many San rock paintings to be found here. There are horses to be hired that suit all areas of experience, from the highly qualified down to ponies for the kids. Here you will find peace and tranquility amidst a backdrop of beautiful mountain peaks.

The southern Drakensberg is part of the magnificent Drakensberg Mountain Range that extends from the Eastern Cape as far as the Kruger National Park in the North. For the not so active there are many other pastimes, from bowls to golf, from tennis to canoeing. This is a wonderful retreat that is just over two hours drive from Durban.


WhereToStay Southern Drakensberg accommodation ranges from a variety of specific categories such as Southern Drakensberg self catering accommodation to Southern Drakensberg b and b accommodation and many more.

More sought after Southern Drakensberg accommodation categories include Southern Drakensberg pet-friendly and Southern Drakensberg wheelchair-friendly accommodation. If you are specifically pursuing these Southern Drakensberg accommodation categories, then we highly recommend that you contact the accommodation owner directly to ensure that the facilities are satisfactory and to your liking.
The Southern Drakensberg pet-friendly accommodation and the Southern Drakensberg wheelchair-friendly accommodation facilities can vary between large Southern Drakensberg Hotels as well as small room only accommodation. Self catering Southern Drakensberg accommodation will occupy the majority of these listings.

99% of all Southern Drakensberg guest houses listed on WhereToStay will display rates for your convenience. Occasionally a Southern Drakensberg guest house will ask you to request a quotation.
WhereToStay tries to keep the Southern Drakensberg self catering and Southern Drakensberg b&b standards at the highest levels relative to tariffs charged. Misleading advertising related to any listings of Southern Drakensberg B&B and Southern Drakensberg self catering accommodation should be reported so that WhereToStay can act accordingly.

See our full list of Southern Drakensberg accommodation special categories at the top of this page

AFRIKAANS

WhereToStay Southern Drakensberg Akkommodasie wissel van `n verskeidenheid van spesifieke categoriee soos Southern Drakensberg selfsorg akkommodasie, Southern Drakensberg, b en b blyplekke en nog veel meer.

Meer gesogte Southern Drakensberg slaapplek kategoriee sluit in Southern Drakensberg troeteldier-vriendelike blyplekke en Southern Drakensberg rolstoel-vriendelike akkommodasie.
As jy spesifiek vrae oor die voorsetting van hierdie Southern Drakensberg blyplekke, sal dit raadsaam wees om kontak met die eienaars te maak om te verseker dat die fasiliteite bevredend is en na you hart.

Die Southern Drakensberg troeteldier-vriendelike verblyf en Southern Drakensberg rolstoel-vriendelike vakansie blyplekke kan wissel tussen Southern Drakensberg Hotelle asook klein kamer akkommodasie in Southern Drakensberg. Southern Drakensberg selfsorg slaapplekke sal die meerderheid van hiedie inskrywings beset.

99% van alle Southern Drakensberg gastehuise gelys op WhereToStay sal pryse vertoon vir u gerief. Soms sal `n Southern Drakensberg gastehuis vra om `n kwotasie te versoek.

WhereToStay probeer om die lys van Southern Drakensberg slaapplek standaarde op die hoogste vlakke (relatief tot tariewe) gehef hou.

Misleidende advertensies wat verband hou met enige lys van Southern Drakensberg blyplekke moet aangemeld word sodat WhereToStay kan daarvolgens optree.

TOUCH