Hierdie selfsorgverblyf is verfrissend en verskillend. Geleë in Marina Coast aan die Suidkus, langs die skilderagtige kuslyn van Southbroom. Dit is die perfekte, luukse vansieplek vir ‘n wegbreek na die see. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Leisure Beach House is ’n gerieflike selfsorg-vakansiehuis wat uit 2 eenhede bestaan. Die boonste huis beskik oor 6 slaapkamers en die onderste huis het 4 slaapkamers. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie pragtige oord is hoog geleë, wat ‘n pragtige uitsig oor die binneland en die see tot gevolg het. Die oord is geleë tussen Southbroom en Margate met 'n verskeidenheid van pragtige strande in die omgewing. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Word wakker met die son wat opkom oor die warm Indiese Oseaan, of kyk na die dolfyne en walvisse vanaf jou balkon, sitkamer of hoofslaapkamer want hierdie akkommodasie het ‘n volle voor- uitsig oor die see. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hathaway, Southbroom is aan die KwaZulu-Natalse Suidkus geleë, en is net 'n klipgooi weg van die uitgestrekte goue strand, 'n pragtige getypoel, en die grasbanke van Southbroom se hoof strand en Riptide Restaurant. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die villa het 4 slaapkamers met lugversorging (verwarming & verkoeling) en drie badkamers. Twee van die slaapkamers het en-suite badkamers (bad en stort) en koningin-grootte beddens. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Op die middelste vloer van 'n pragtig onderhoue 3-verdieping gebou, spog die woonstel met ’n ruim balkon waarvan die deure vanaf die sitkamer en hoofslaapkamer ten volle oopskuif — ’n asemrowende 180-grade-uitsig oor die see strek voor jou uit. Net binne …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Seascape at Safari is 'n 3 slaapkamer, 2 badkamer woonstel wat 6 mense kan akkommodeer. Die woonstel is op die boonste verdieping van 'n klein, veilige 3 verdieping gebou in ‘n parkagtige tuin. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.