Bly Plekke LogoVertrou sedert 1998.
  • 1/14 - Leisure Beach House - Self Catering House Accommodation in Leisure Bay
    1/14 - Leisure Beach House - Self Catering House Accommodation in Leisure Bay
  • 2/14 - House from the beach
    2/14 - House from the beach
  • 3/14 - House
    3/14 - House
  • 4/14 - Pet friendly
    4/14 - Pet friendly
  • 5/14 - Downstairs: Dining and Lounge
    5/14 - Downstairs: Dining and Lounge
  • 6/14 - Downstairs: Bedroom with Sea view
    6/14 - Downstairs: Bedroom with Sea view
  • 7/14 - Upstairs: Bedroom with Sea view
    7/14 - Upstairs: Bedroom with Sea view
  • 8/14 - Downstairs: Bedroom no sea view
    8/14 - Downstairs: Bedroom no sea view
  • 9/14 - Downstairs: Kids room, no see view
    9/14 - Downstairs: Kids room, no see view
  • 10/14 - Downstairs: patio
    10/14 - Downstairs: patio
  • 11/14 - View towards sea
    11/14 - View towards sea
  • 12/14 - View from the house
    12/14 - View from the house
  • 13/14 - Beach towards T.O Strand
    13/14 - Beach towards T.O Strand
  • 14/14 - View of garden
    14/14 - View of garden
  • 1/14 - Leisure Beach House - Self Catering House Accommodation in Leisure Bay
  • 2/14 - House from the beach
  • 3/14 - House
  • 4/14 - Pet friendly
  • 5/14 - Downstairs: Dining and Lounge
  • 6/14 - Downstairs: Bedroom with Sea view
  • 7/14 - Upstairs: Bedroom with Sea view
  • 8/14 - Downstairs: Bedroom no sea view
  • 9/14 - Downstairs: Kids room, no see view
  • 10/14 - Downstairs: patio
  • 11/14 - View towards sea
  • 12/14 - View from the house
  • 13/14 - Beach towards T.O Strand
  • 14/14 - View of garden
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:730 Bournemouth ave, Leisure Bay, KwaZulu Natal, South Coast
Kontak:Judy-Marie Steenkamp
Cell (1) :+27-83-5563475
Cell (2) :+27-82-4528258

Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • Downstairs (Slaap 9) x 1
    • Slaapkamer 1 - king, single
    • Slaapkamer 2 - double
    • Slaapkamer 3 - double
    • Slaapkamer 4 - bunk
  • Upstairs (Slaap 13) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - king, single
    • Slaapkamer 3 - double
    • Slaapkamer 4 - double
    • Slaapkamer 5 - bunk
    • Slaapkamer 6 - single, single
Spesiale Kategorieë
  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
  • Meer As 10 Gaste Verblyf
Bladsy Statistieke
146000 besigtings sedert 23 Oct, 2008.
Laas opgedateer op 28 May, 2026.
First year listed on WhereToStay.co.za

Leisure Beach House is ’n gerieflike selfsorg-vakansiehuis wat uit 2 eenhede bestaan. Die boonste huis beskik oor 6 slaapkamers en die onderste huis het 4 slaapkamers. Dit kan gesamentlik as ‘n 10slaapkamer huis of apart gehuur word. Hierdie unieke strandfront-eiendom is ideaal vir groot families, reünies, visvanguitstappies, sporttoere en ontspanne kusvakansies. Die volledige eiendom kan tot 22 gaste akkommodeer en is dierevriendelik.

Leisure Beach House is geleë in Leisure Bay aan die Natalse Suidkus en verleen direkte toegang tot die strand (Drake’s Beach). Leisure Bay met sy pragtige Natuurskoon en sub-tropiese klimaat, is dit die perfekte plek vir 'n rustige vakansie by die see. Gaste kan op die balkon ontspan en die walvisse en dolfyne in die branders dophou. Leisure Bay word gereken as 'n ideale plek vir branderplankry en skuba-duik, en is boonop 'n hengelparadys!


Boonste Huis:

Die boonste deel beskik oor 6 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan eet- en sitarea. Die leefarea lei na 'n groot balkon met 'n onbelemmerde uitsig oor die see.

  •  6 slaapkamers met 6 badkamers en slaap 12 gaste
  •  5 van die slaapkamers is en-suite
  •  3 slaapkamers, asook die woonkamer, het see-uitsig en skuifdeure wat op die stoep oopmaak.
  •  Al die kamers is toegerus met dakwaaiers.
  •  Die groot kombuis is toegerus met alle benodighede, Smeg-stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, 2 x yskas/vrieskaste, en 'n Nespresso-koffiemaker.
  •  Die eetkamer en buite tafel het sitplek vir 12 mense
  •  Die patio het ‘n braaiplek met ’n groot tafel vir buite-kuiers.
  •  'n Huishulp wat op die perseel woon, is beskikbaarhaar teen addisionele koste.
  •  Beddegoed, kussings en komberse word voorsien -
  •  L.W. Bring asseblief u eie badhanddoeke en strandhanddoeke.


Onderste huis:

Die onderste huis het 4 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplaneet-en-sitarea. Dié vertrek lei na 'n stoep met uitsig oor die see en strand.

  •  Alle slaapkamers met seeuitsig, het skuifdeure wat na die stoep uitloop. Alle slaapkamers is toegerus met dakwaaiers.
  •  Elke huis het sy eie volledig toegeruste kombuis met alle benodigdhede, oond, Smeg-stoof, mikrogolf, lugbraaier, 2 x yskas/vrieskaste, en ’n Nespresso-koffiemaker.
  •  Daar is 'n braai-area, tafels en stoele op die stoep.
  •  Beddegoed, kussings en komberse word voorsien.
  •  LW: bring asseblief u eie badhanddoeke en strandhanddoeke.
  •  'n Huishulp is beskikbaar, teen 'n addisionele koste.


Ander toerusting:

 Beide huise se leefareas is toegerus met DSTV, ’n 55” flatscreen-tv en Wi‑Fi. (Nie nodig om eie slimkaart te bring nie).

  •  Voorsiening is gemaak ingeval van kragonderbrekings met 'n 8,5 kW solarstelsel.
  •  
  •  Water word deur ’n boorgat met die nodige waterfiltersisteem voorsien.


Parkering:

  •  Die dubbelmotorhuis maak voorsiening vir parkering vir twee voertuie. Ander veilige onderdakparkering met toesluithek, is beskikbaar vir gaste se voertuie en sleepwaens.
  •  
  •  ‘n Voltydse sekuriteitswag van ’n sekuriteitsmaatskappy verseker gaste se veiligheid en gemoedsrus in die aand.
Fasiliteite
  • Strand (minder as 500 m)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Toesluit motorhuis
  • Visvang op die terrein
  • DSTV
  • WiFi
  • Geen rook in die huis nie
  • Lughawe (34kms)
  • Parkeerplek op die perseel
  • Gratis parkering
  • Wasgeriewe
  • Kluis
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Parkering op die terrein
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Tuimeldroër
  • Wasmasjien
  • Internet fasiliteite
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
146000 besigtings sedert 23 Oct, 2008.
Laas opgedateer op 28 May, 2026.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Leisure Beach House
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 14
    1/14 - Leisure Beach House - Self Catering House Accommodation in Leisure Bay
  • 2 of 14
    2/14 - House from the beach
  • 3 of 14
    3/14 - House
  • 4 of 14
    4/14 - Pet friendly
  • 5 of 14
    5/14 - Downstairs: Dining and Lounge
  • 6 of 14
    6/14 - Downstairs: Bedroom with Sea view
  • 7 of 14
    7/14 - Upstairs: Bedroom with Sea view
  • 8 of 14
    8/14 - Downstairs: Bedroom no sea view
  • 9 of 14
    9/14 - Downstairs: Kids room, no see view
  • 10 of 14
    10/14 - Downstairs: patio
  • 11 of 14
    11/14 - View towards sea
  • 12 of 14
    12/14 - View from the house
  • 13 of 14
    13/14 - Beach towards T.O Strand
  • 14 of 14
    14/14 - View of garden
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2026 blyplekke_live
Leisure Beach House - Leisure Bay Verblyf.
WTS App Browser