Bly Plekke Logo
  • 1 of 30
    1/30 - Penthouse
  • 2 of 30
    2/30 - Penthouse
  • 3 of 30
    3/30 - Penthouse
  • 4 of 30
    4/30 - Penthouse
  • 5 of 30
    5/30 - Penthouse
  • 6 of 30
    6/30 - Penthouse
  • 7 of 30
    7/30 - Penthouse
  • 8 of 30
    8/30 - Penthouse
  • 9 of 30
    9/30 - Penthouse
  • 10 of 30
    10/30 - Penthouse
  • 11 of 30
    11/30 - Penthouse
  • 12 of 30
    12/30 - Penguin Suite
  • 13 of 30
    13/30 - Penguin Suite
  • 14 of 30
    14/30 - Penguin Suite
  • 15 of 30
    15/30 - Penguin Suite
  • 16 of 30
    16/30 - Penguin Suite
  • 17 of 30
    17/30 - Penguin Suite
  • 18 of 30
    18/30 - Penguin Suite
  • 19 of 30
    19/30 - Penguin Suite
  • 20 of 30
    20/30 - Porcupine Suite
  • 21 of 30
    21/30 - Porcupine Suite
  • 22 of 30
    22/30 - Porcupine Suite
  • 23 of 30
    23/30 - Porcupine Suite
  • 24 of 30
    24/30 - Porcupine Suite
  • 25 of 30
    25/30 - Porcupine Suite
  • 26 of 30
    26/30 - Porcupine Suite
  • 27 of 30
    27/30 - Porcupine Suite
  • 28 of 30
    28/30
  • 29 of 30
    29/30
  • 30 of 30
    30/30
  • 1 of 30
  • 2 of 30
  • 3 of 30
  • 4 of 30
  • 5 of 30
  • 6 of 30
  • 7 of 30
  • 8 of 30
  • 9 of 30
  • 10 of 30
  • 11 of 30
  • 12 of 30
  • 13 of 30
  • 14 of 30
  • 15 of 30
  • 16 of 30
  • 17 of 30
  • 18 of 30
  • 19 of 30
  • 20 of 30
  • 21 of 30
  • 22 of 30
  • 23 of 30
  • 24 of 30
  • 25 of 30
  • 26 of 30
  • 27 of 30
  • 28 of 30
  • 29 of 30
  • 30 of 30
SPESIALE AANKONDIGING!Ontvang vroeë kennisgewingsOndersoek Beskikbaarheid + Bevestig Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:46 Freesia Rd, Murdock Valley, Simon's Town, Western Cape, South Africa
Kontak:Lizette Preiss
Sel:+27-82-8200521

Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
Uitleg Slaapgeriewe
  • Penguin (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning
  • Porcupine (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning
  • The Penthouse (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning
    • Slaapkamer 2 - enkel, enkel
Spesiale Kategorieë
  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    no information

  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs
     Dogs have to be on lead whilst outside
     Caution - other animals on the property

Bladsy Statistieke
5922 besigtings sedert 03 Jul, 2015.
Laas opgedateer op 28 Mar, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 6 years

The Flying Penguin vakansie-verblyf in Simonstad is 'n hawe wat volkome ontspanning in die nabyheid van die natuur bied, maar tog binne bereik van die stad.
The Flying Penguin is 'n gesinsgrootte dakwoonstel met nog twee, knus eenhede, vir twee persone elk. Hierdie plaastipe vakansie-verblyf is in Simonstad geleë. Dit is 'n rustige wegbreek wat besoekers toelaat om volkome te ontspan terwyl hulle die asemrowende uitsig geniet. Dit is binne 'n kort loopafstand van een van die beste swemstrande wat die Kaapse Skiereiland bied.

Met sy baie geriewe, kan The Flying Penguin aan al die gaste luukse verblyf bied. Elke slaapkamer het 'n eie badkamer en stort, met die dakwoonstel wat 'n adisionele Victoriaanse pootjiesbad het. Al die kamers het 'n platskerm- televisie met Wi-Fi internet en daar is 'n moderne musieksentrum in die dakwoonstel. Al die geriewe dra by tot die hedendaagse gerief en gemak wat The Flying Penguin B&B sy besoekers reg deur die jaar bied.

The Flying Penguin is teen 'n heuwel geleë met pragtige uitsig oor die baai en 'n onbelemmerde wye uitsig vanaf Hangklip tot Clovelly. Die gerieflike groot balkon en stoepe is ideaal om skemerkelkies te geniet. Dit is geskik vir 'n romantiese wegbreek, 'n gesinsvakansie of om die wonders van die Suidelike Skiereiland te verken.

Ons is net 5 minute weg van Simonstad se middelpunt met al sy moderne modewinkels en net oomblike weg van die nommer-een strand in die wêreld: Boulderstrand. Die gastehuis is ongeveer 6 minute se stap weg van Vissermanstrand, reg onder ons. Vissermanstrand met sy warm water en rustige golwe is baie gewild by gesinne en kinders.

U kan kies om na Vissermanstrand te stap en in die golwe te speel, om op die strand, of op die graniet-rotse te ontspan - of kyk na die pikkewyne wat somtyds verder weg van die Boulders af dwaal. Somtyds het ons al selfs by die strand saam met otters geswem.

Simonstad en Valsbaai is geseënd met warmer water as die Atlantiese kus, wat hierdie strand 'n salige plek maak om in die golwe te swem en te speel.

Simonstad is 'n Vlootbasis en ook die tuiste van die Afrikaanse Pikkewyn-kolonie by Boulderstrand. Simonstad het baie avonture en aktiwiteite soos: bootvaarte, kajak-roei, skuba-duik, strande, museums, gholf, visvang, tennis, staproetes en nog meer.

Ons is minder as 10 minute se reistyd weg van Kaap-Punt Natuurreservaat.
Kaap-Punt val binne die suidelike deel van Tafelberg Nasionale Park. Die natuurlike fynbos-plantegroei van die gebied, sluit die kleinste, maar die rykste van die wêreld se ses flora-ryke in.

Ons is 'n troeteldier-vriendelike, geen rook onderneming.

Die Dakwoonstel Se Kamer-Geriewe:

  • Hoofslaapkamer: 'n dubbelbed met goeie kwaliteit katoen-linne
  • Tweede Slaaplkamer: twee enkelbeddens met goeie kwaliteit katoen-linne
  • Privaat badkamer met Victoriaanse bad, stort, wasbak, toilet
  • Vloeibare seep in badkamer
  • Aparte dief-alarm vir die dakwoonstel, werk apart van die res van die onderneming, direk gekoppel aan 'n sekuriteits-maatskappy
  • Pragtige uitsig oor die baai vanaf die woon-, die dek en die hoofslaapkamer
  • Pragtige berg-uitsig vanaf die tweede slaapkamer
  • Volgrootte ys/vrieskas
  • Dubbel wasbak en uitsig op die see
  • 'n Skottelgoedwasser
  • 'n Dubbel induksie-stoof
  • Mikrogolf/konveksie-oond kombinasie
  • Ketel, rooster, koffie-dompelaar
  • Kook-gerei
  • Breekgoed en eetgerei vir 6 persone
  • Bluetooth compatible surround'-musieksentrum (bring u musiek op u 'Apple/Android/Other bluetooth device')
  • Platskerm Tv, gekoppel aan die musieksentrum hierbo genoem
  • Banke met vier sitplekke in die woonkamer (daar is ander stoele beskikbaar vir nog twee persone indien nodig)
  • Eettafel met ses stoele vir ontbyt
  • Lessenaar
  • Klavier
  • 'n Tien meter balkon (2.25 meter wyd) met 'n onbelemmerde, wye uitsig oor die baai, vanaf Hangklip tot by Clovelly
  • 'n Windbeskutte sitplek op die suidelike helfte van die balkon
  • Braaigeriewe op die balkon

The Suite se geriewe:

  • Dubbel beddens met hoë graad katoenlinne (Twee enkelbeddens op versoek)
  • Privaat badkamers met stort, wasbak en toilet
  • Vloeibare seep in die badkamer
  • Tee/koffie geriewe
  • Ketel, rooster, koffie-dompelaar
  • Kookgeriewe in een eenheid
  • 'n Bank en koffietafel
  • 'n Windbeskutte sitplek in 'n privaat omheinde stoep met 'n pragtige see-uitsig
  • 'n Mini-weberbraaier op die stoep
  • Platskerm Tv met DSTV gesins-boeket
  • Diefalarm

The B&B se geriewe:

  • Dubbel beddens met hoë kwaliteit katoenlinne (Twee enkelbeddens op versoek)
  • Privaat badkamers met stort, wasbak en toilet
  • Vloeibare seep in die badkamer
  • Tee/koffie geriewe
  • Ketel, rooster, koffie-dompelaar
  • Kookgeriewe in een eenheid
  • 'n Bank en koffietafel
  • 'n Windbeskutte sitplek in 'n privaat omheinde stoep met 'n pragtige see-uitsig
  • 'n Mini-weberbraaier op die stoep
  • Platskerm Tv met DSTV gesins-boeket
  • Diefalarm

* The Suite & B&B Suite het nie lessenaars nie, maar tafels wat as 'n lessenaar of klein eettafel diens kan doen.

Die dakwoonstel is 110 m²
The Suite is 30 m²
The B&B room is 30m²
Selfsorg en B&B kamers het Konings-grootte beddens.
Die dakwoonstel het 'n dubbelbed in die hoofslaapkemer en twee enkelbeddens in die tweede slaapkamer.

Personeel-diens by die tarief ingesluit:
Concierge - verantwoordelik vir die dag tot dag behoeftes van die gaste.
Die huishoudster - verantwoordelik vir die dag tot dag skoonmaak en hantering van die huishouding.
Faktotum - vir algemene instandhouding van die terrein en geboue.

Sportgeriewe:
Fietsry - 2 Fietse met helmets vir gaste.
Kano's
Tennisrakette en balle
Harde hoede vir perdry

Plaaslike geriewe (Kan deur die Concierge gereël word - ekstra koste):
Wêreldstandaard swemstrande
Gholf by Simonstad se gholfbaan (binne loopafstand / 2minute per motor)
Restaurant, besprekings en aanbevelings
Seil
Perdry
Tandem Paragliding
Lesse in brander-ry
Boot-huur - Skipper-toere van die Skiereiland
Groot en klein, motorboot en seiljag verhuurders
Skuba-duik
Visvang
Stap met 'n privaat gids
Berg/Kaap-Punt Natuurreservaat fietsry

*** Neem asseblief kennis, selfoon-ontvang kan gebroke/swak wees, maar daar is 'n sterk sein hier naby

Fasiliteite
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Internet fasiliteite
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Verwarmers in eenheid
Spesiale Kategorieë
  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    no information

  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs
     Dogs have to be on lead whilst outside
     Caution - other animals on the property

Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
5922 besigtings sedert 03 Jul, 2015.
Laas opgedateer op 28 Mar, 2021.
Listed on WhereToStay.co.za for 6 years
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

The Flying Penguin
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 30
    1/30 - Penthouse
  • 2 of 30
    2/30 - Penthouse
  • 3 of 30
    3/30 - Penthouse
  • 4 of 30
    4/30 - Penthouse
  • 5 of 30
    5/30 - Penthouse
  • 6 of 30
    6/30 - Penthouse
  • 7 of 30
    7/30 - Penthouse
  • 8 of 30
    8/30 - Penthouse
  • 9 of 30
    9/30 - Penthouse
  • 10 of 30
    10/30 - Penthouse
  • 11 of 30
    11/30 - Penthouse
  • 12 of 30
    12/30 - Penguin Suite
  • 13 of 30
    13/30 - Penguin Suite
  • 14 of 30
    14/30 - Penguin Suite
  • 15 of 30
    15/30 - Penguin Suite
  • 16 of 30
    16/30 - Penguin Suite
  • 17 of 30
    17/30 - Penguin Suite
  • 18 of 30
    18/30 - Penguin Suite
  • 19 of 30
    19/30 - Penguin Suite
  • 20 of 30
    20/30 - Porcupine Suite
  • 21 of 30
    21/30 - Porcupine Suite
  • 22 of 30
    22/30 - Porcupine Suite
  • 23 of 30
    23/30 - Porcupine Suite
  • 24 of 30
    24/30 - Porcupine Suite
  • 25 of 30
    25/30 - Porcupine Suite
  • 26 of 30
    26/30 - Porcupine Suite
  • 27 of 30
    27/30 - Porcupine Suite
  • 28 of 30
    28/30
  • 29 of 30
    29/30
  • 30 of 30
    30/30
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2021 blyplekke_live
The Flying Penguin - Simon's Stad Akkommodasie.
WTS App Browser