Get it on Google Play

Tshwane - Groter Pretoria

Soek Akkommodasie Soek
Kaart verkennings
Jacaranda trees supply colour in abundance. Although not indigenous, it has become synonymous with Pretoria and hence the name, The Jacaranda City.

Tshwane - Groter Pretoria

Die Groter Pretoria-gebied van Gauteng sluit die dorpe Centurion, Cullinan en Bronkhorstspruit, Pretoria en Babsfontein, saam met die omliggende gebiede in. Al die genoemde dorpe was eers onafhanklike munisipaliteite wat tans onder die nuwe Tshwane Distrik Munisipalitiet val. Groter Pretoria is geleë in die oorgangs-gebied, van hoëveld na bosveld. Hierdie gebied begin ongeveer halfpad tussen Johannesburg en Pretoria en strek vir omtrent 70km, beide in 'n Oostelike- en Westelike rigting vanaf Pretoria.

Pretoria is gestig in 1855 en vernoem na Andries Pretorius, 'n Voortrekker-leier. Die stad was die hoofstad van die Zuid-Afrikaansche Republiek vanaf 1860 tot 1910, en toe weer die administratiewe hoofstad van die Unie van Suid-Afrika vanaf 1910 tot 1961. Daarna die hoofstad van die Republiek van Suid-Afrika vanaf 1961. Die stad is vol lane met Jakarandabome en is die tuiste van 'n groot getal Ambassades en Konsulate. Die pragtige Uniegebou is gebou bo-op 'n heuwel en kyk uit oor die stad. Dit is met goudkleurige klip gebou, met 'n Italiaanse teëldak. Pretoria is die tuiste van twee van die beste universiteite van Suid-Afrika. Na die Suid-Oostelike kant van Groter Pretoria lê die klein dorpie Bronkhorstspruit met sy uitgebreide winkelgeriewe. Net Noord van hierdie dorpie en naby KwaMhlanga is daar 'n tradisionele Ndebele dorp en museum. Dit is 'n ideale stilhouplek vir besoekers op pad na die oorde en wildreservate van Mpumalanga. Hier kan u voorbeelde sien van die tradisionele drag, kralewerk, vlegwerk en danse. Naby Bronkhorstspruit is die Willem Prinsloo Landbou museum, 'n informele museum met lewendige diere waar kinders plaasdiere en ou plaas-masjienerie en implimente kan sien. Demonstrasies van die maak van kerse, bak van brood, distilering asook die skeer van skape kan gesien word. Die Bronkhorstspruit-dam is 'n gewilde naweek aantrekkingskrag vir watersport-entoesiaste. Naby die dorp is ook die NanHua boeddhistempel.

Verder Noord in Groter Pretoria is die klein myndorpie Cullinan waar die wêreld se grootste diamant in 1905 gevind is. Maak seker om die Mc Hardy House Museum te besoek, ook die buitengewone klein restaurant Lacasa, in 'n 1905 huisie en ook die haarkapper-winkel. Toere na die diamantmyn word gereeld gehou en is 'n geleentheid wat u nie moet laat verbygaan nie.

Centurion is 'n moderne ontwikkelde dorp in Groter Pretoria en is geleë net Noord van Midrand (eens bekend as Halfweghuis, omdat dit presies in die middel tussen Johannesburg en Pretoria is). Hierdie dorp van Groter Pretoria het wye, oop spasies, parke en pragtige komersiële en industriële ontwikkelings. Een van Centurion se doelwitte is om in 'n tuinstad te ontwikkel. Net buite Centurion is die Zwartkop-Natuur-reservaat waar daar 'n 13km voetslaanroete langs die Hennopsrivier is.  Aan die een kant van die reservaat is die bekende Centurion-krieketveld. Die Suid-Afrikaanse Munt het sy nuwe fabriek in Centurion in 1992 ge-open, en is een van die mees modernste Munte in die wêreld. Begeleide toere is beskikbaar en dit neem ongeveer twee ure.

Daar is nog baie ander aantreklikheide in die Groter Pretoria-gebied. U kan in die middestad rondloop op 'n inkopie-sending in die oggend en 'n paar uur later kan u kyk na 'n trop olifante of 'n groepie leeus. 'n Klein entjie na die Weste, anderkant die Magaliesberg, lê Sun City met sy Casino en die aangrensende Lost City. In die middel van die gebied, aan die Suidelike kant van die stad is die Fonteine Ontspanningsoord waar u 'n tradisionale braaivleis kan hou, tennis op die publieke bane kan speel, swem of net ontspan. Die Fonteine lê op die oewer van die Apiesrivier en is die land se oudste natuur-reservaat. Pretoria word die Jakaranda-stad genoem, daarom moet u nie Pretoria in Oktober mis wanneer die strate in massas pers geklee is nie.

Wys 1 tot 20 van 70 eenhede
Slaap: 6
Van R 300,00
Per persoon per nag (wat deel).

Amaroo

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Pretoria

Amaroo gastehuis is geleë in PRETORIA, Suid-Afrika. Genestel in ‘n rustige , subtropiese omgewing aan die voet van die Magaliesberg reg langs die historiese Wonderboom natuurreservaat. Ons adres : 12 Anali Place, 11 Markostraat, Wonderboom.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 2
Van R 590,00
Per eenheid per nag.

Ridge Accommodation Pretoria

Kamer Alleenlik / Beperkte Selfsorg Verblyf in Waterkloof

Ridge Accommodation is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Waterkloofrif in Pretoria. Dié woonstel het slaapplek vir 2 mense en het die ideale ligging naby verskeie geriewe.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6
Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.

Piccolo 18

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Centurion

Hierdie luukse selfsorg-huis met drie slaapkamers is ten volle gemeubileerd en naby al die geriewe in Centurion, op die hoek van Von Willigh- en Lenchenlane geleë en is naby die Krugersdorp (N1)-snelweg, wat dit baie 'n baie gerieflike en veilige bes

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6
Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.

Piccolo 15

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Centurion

Hierdie luukse selfsorg-woonstel met drie slaapkamers is ten vole gemeubileerd en naby al die geriewe in Centurion, op die hoek van Von Willigh- en Lenchenlane, geleë.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 21 in 5 eenhede/kamers
Van R 880,00
Per eenheid per nag.

Thula Thula Lodge

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Pretoria

Thula Thula Lodge, selfsorg-verblyf in Kameeldrift-Oos, Pretoria, het 5 selfsorg-eenhede, almal ten volle toegerus. 'n groot boma vir 20 - 30 persone. Konferensie-geriewe vir tot 100 persone

Direkte Ondersoek Bel Direk

Bloemhoek B & B

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Centurion

Bloemhoek is in die pragtige boomryke voorstad, Clubview geleë, in die hart van Centurion. Bloemhoek is gesetel in 'n welige, groen tuin in 'n stil omgewing. Ons gaste geniet rus en ontspanning onder die somershuisie met uitsig oor die pragtige tuin.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 36 in 14 eenhede/kamers
Van R 425,00
Per persoon per nag (wat deel).

Bed & Breakfast in Hatfield

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Hatfield

Bed & Breakfast in Hatfield is weggesteek in die afgesonderde deel van Hatfield, Pretoria. Luukse en warm gasvryheid, aangebied deur Des en Errol sal u verblyf in Suid-Afrika onvergeetlik maak met die skep van tuis van huis-gevoel.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 270,00
Per persoon per nag (wat deel).

Little Bushveld

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Bon Accord

Gevestig op 'n plot met twee grasdak, selfsorg/bed & ontbyt berghutte wat die gemak en gerief van u eie huis aanbied. Elkeen het 'n toegeruste kombuis met eie badkamer, skadukolle om te ontspan en/of om vleis te braai.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 350,00
Per persoon per nag (wat deel).

Mooiplasie bushcamp

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Hartebeestfontein, Pretoria

Mooiplasie boskamp is geleë in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, Noord van Pretoria, 65km van die Zambesi-afrit in Pretoria. Ons het baie wild rondom ons berghut-kamp, omdat al die heinings verwyder is...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6 in 2 eenhede/kamers
Van R 380,00
Per persoon per nag (wat deel).

Pearl Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Donkerhoek

The Pearl Guest House in Donkerhoek het een kothuis, ook 'n enkel slaapkamer met 'n eie badkamer.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 23 in 11 eenhede/kamers
Van R 425,00
Per persoon per nag (wat deel).

Peters Guesthouse

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Equestria

Peter's Guesthouse is in Pretoria-Oos in Equestria, geleë. Die gastehuis bied 10 slaapkamers met eie badkamers, lugsorg, DSTV, koffie/tee-geriewe en gratis draadlose-internet.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Slaap: 12 in 6 eenhede/kamers
Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).

Dolphin Whisper Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Cullinan

DOLPHIN WHISPER Guest House & Spa verblyf in Cullinan is gele(ë in die middel van die dorp waar alles binne loopafstand is. (Diamantmyn, gim, rugbyveld, gholfbaan, muurbal, restaurante, winkels, kerke, historiese geboue...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 4
Van R 380,00
Per persoon per nag (wat deel).

Gratia

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Waverley Pretoria

Welcome to our privately situated cottage in the friendly suburb on the foot of the Magalies Mountain. The sunny and spacious 2-bedroom cottage sleeping 6 persons will make you feel at home. Each bedroom has 2 single beds and are supplied with ...

Kits Besprekings
Slaap: 12 in 6 eenhede/kamers
Van R 1 290,00
Per eenheid per nag.

iKhaya LamaDube Game Lodge

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Hartebeestfontein, Pretoria

Come and experience the magic of the African bushveld with us. Ten thatched units tastefully designed, invite you to relax and enjoy tranquility and privacy away from the madding crowds of modern life. Have a bon-fire under a star studded night ...

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 450,00
Per persoon per nag (wat deel).

Weavind Place

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Pretoria

We are in Pretoria in the Eastern suburb of Weavind Park conveniently situated behind the Botanical Gardens. Our luxury, upmarket accommodation consists of separate units with either one or two bedrooms all with ensuite bathrooms

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 15 in 7 eenhede/kamers
Van R 480,00
Per persoon per nag (wat deel).

Wilger Self Catering Guesthouse

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Centurion

Wilger Self Catering Guest is situated in a quiet and tranquil tree lined suburb of Hennopspark, Centurion, Gauteng. There are 4 self catering units available.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk

Segaia Bush Lodge

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Dinokeng Noord

Segaia is a small charming lodge situated in the bushveld in the carefully managed 1200 ha Buffelsdrift Conservancy in northern Gauteng. Our Conservancy is well stocked with game, blessed with prolific birdlife, and is infused with that unique...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 175,00
Per persoon per nag (wat deel).

Matalatala Wildlife Reserve

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Cullinan

Imagine a retreat in the proximity of the City of Tshwane but with the feel of the African Bushveld, close but yet just far enough where you can escape from the humdrum of city life.

Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 16 in 8 eenhede/kamers
Van R 300,00
Per persoon per nag (wat deel).

Lynn Ridge Guesthouse

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Lynnwood Ridge

This beautiful highly secured GUESTHOUSE is situated in the centre of Pretoria East. Three minutes drive from the N1, N4 and the well known Menlyn Park Shopping Centre. Safari Nursery is walking distance from our guesthouse.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 42 in 21 eenhede/kamers
Van R 520,00
Per persoon per nag (wat deel).

Bohemian Rhapsody / InnTshwane Lodge

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Pretoria North

Bohemian Rhapsody / InnTshwane Lodge is perfectly situated for the business executive and also offers the ideal base for the traveller from where to explore our region. Upmarket accommodation on the slopes of the Majestic Magaliesberg in Pretoria North.

Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk