Bly Plekke Logo
  • 1 of 20
    1/20 - Guest house buildings - Bed & Breakfast Hatfield
  • 2 of 20
    2/20 - House no 1 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 3 of 20
    3/20 - Pool area - Bed & Breakfast Hatfield
  • 4 of 20
    4/20 - Outside area - Bed & Breakfast Hatfield
  • 5 of 20
    5/20 - House no 2 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 6 of 20
    6/20 - Front of breakfast room - Bed & Breakfast Hatfield
  • 7 of 20
    7/20 - Upstairs balcony - Bed & Breakfast Hatfield
  • 8 of 20
    8/20 - Room no 1 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 9 of 20
    9/20 - Bathroom no 1 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 10 of 20
    10/20 - Room no 2 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 11 of 20
    11/20 - Self-catering unit no 4 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 12 of 20
    12/20 - Trip room no 5 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 13 of 20
    13/20 - Bathroom no 5 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 14 of 20
    14/20 - Self-catering unit no 6 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 15 of 20
    15/20 - Self-catering unit no 6 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 16 of 20
    16/20 - Room no 7 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 17 of 20
    17/20 - Room no 8 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 18 of 20
    18/20 - Room no 8 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 19 of 20
    19/20 - Room no 9 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 20 of 20
    20/20 - Bathroom no 9 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 1 of 20
  • 2 of 20
  • 3 of 20
  • 4 of 20
  • 5 of 20
  • 6 of 20
  • 7 of 20
  • 8 of 20
  • 9 of 20
  • 10 of 20
  • 11 of 20
  • 12 of 20
  • 13 of 20
  • 14 of 20
  • 15 of 20
  • 16 of 20
  • 17 of 20
  • 18 of 20
  • 19 of 20
  • 20 of 20
*Vanaf R510
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:1265 Arcadia Street, Hatfield, Pretoria / Tshwane, Gauteng, South Africa
Kontak:Desiree Pieters
Tel  :+27-12-3625392
Fax  :+27-12-3625387
Cell  :+27-83-4472066

Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • Diners Club Diners Club
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • Apartment (Slaap 2) x 2
    • Slaapkamer 1 - king
  • Luxury (Slaap 2) x 5
    • Slaapkamer 1 - king
  • Self Catering (Slaap 4) x 2
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - twin
Bladsy Statistieke
39687 besigtings sedert 27 Jun, 2008.
Laas opgedateer op 04 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Bed & Breakfast in Hatfield is weggesteek in die afgesonderde deel van Hatfield, Pretoria. Luukse en warm gasvryheid, aangebied deur Des en Errol sal u verblyf in Suid-Afrika onvergeetlik maak met die skep van tuis van huis-gevoel.

Ons is naby die middestad en woelige Hatfield is slegs 10 minute se stap weg.
Hier kan u al u nodigste inkopies doen. Hier is kroeë, klubs, restaurante en 'n groot verskeidenheid van winkels en 'n bioskoop.

Ons nuutgeboude en gerestoureerde kamers is modern, ruim en gerieflik. Al die kamers op die eerste vloer kyk uit op die boomtoppe met die gekwetter van besige voëls om u soggens wakker te maak. Ons nuwe kamers is pragtig versier met 'n Afrika-tema. Al die kamers het 'n eie ingang, sommige na 'n stoep om soggens te gaan rook.

Daar is 'n tuin net vir ons gaste met uitsig na die swembad.

Beskutte parkering is agter afstandbeheerde elektroniese hekke waarvan u, u eie afstand-beheerder sal ontvang. 'n Uitgebreide alarmsisteem is ge-aktiveer en is dwarsdeur die dag beman.

Die slaapkamers, met eie badkamers is ontwerp vir die beste klimaatgebruik. Hulle is ruim, sonnig en lugtig, maar het ook plafon-waaiers vir daardie warm somerdae. Die kamers het konings-grootte beddens of enkelbeddens wat ook as 'n koning-grootte bed opgemaak kan word. Daar is 'n aparte bad en stort in elke badkamer. Werkspasie is beskikbaar, óf as 'n groot tafel, óf as 'n werksblad teen die muur. Al die kamers het 'n eie sitplek. Die kamers bied enkel- of dubbelverblyf. Ons grootste kamer kan ook ekstra beddens vir kinders neem.

 In die kamers is ook: DSTV, draadlose internet-koppeling, horlosie-radios, haardroërs, koffie/teemaak-geriewe, mini-yskas, mini-hifi met DVD en 'n elektroniese kluis.

Wasgoeddiens op versoek.

Pendeldiens na die lughawe kan gereël word. Ons kan ook reël vir huur van 'n motor.

Ons is baie naby aan Pretoria se Universiteit en die Urologiese Hospitaal en die CSIR.

Bed & Breakfast in Hatfield is die ideale verblyf vir beide die sakeman of die toevallige besoeker.

Naby aan:

Universiteit van Pretoria, Hoë Prestasiesentrum en L C de Vlliers Stadion by UP, Pretoria Botaniesetuin, Uniegebou, CSIR, Die meeste Ambassades en Konsulate, Loftus Versveld, Kunsgallerye, Museums, Urologiese Hospitaal, Muelmed & Little Company of Mary, DSG, Girls High, Boys High, Meisies Hoër en Seuns Hoër.

 
Fasiliteite
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Wasgeriewe
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Internet fasiliteite
  • Kragopwekker
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Lughawe oordragte
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Tuimeldroër
  • Wasmasjien op die terrein
Maak Google Map oop
  • Aanwysings

    Aanwysings na Bed & Breakfast in Hatfield

    Vanaf Johannesburg neem die M1 na Pretoria/Polokwane

    Halfpad na Pretoria neem die Polokwane (Pretoria Oos) se afdraai (N1 Noord)).

    By die N4-aansluiting, neem die N4 afdraai, rigting Pretoria (Bly in die linkerbaan).

    Hierdie afdraai word Pretoriusstraat. Daar is 'n spoedlokval aan die einde van de snelweg. Hou asseblief by die snelheidsperke.

    By die eerste verkeerslig, draai links in Gordon (later Duncan) straat. Ry oor Schoemanstraat en die treinbrug en draai dan links by die eerste geleentheid in Parkstraat. Draai dan weer links by die volgende straat, Glynnstraat en die volgende straat is Arcadiastraat.

    Ons is in die middel van die blok aan die regterkant, nommer 1265. Sien u daar.

Aanwysings

Aanwysings na Bed & Breakfast in Hatfield

Vanaf Johannesburg neem die M1 na Pretoria/Polokwane

Halfpad na Pretoria neem die Polokwane (Pretoria Oos) se afdraai (N1 Noord)).

By die N4-aansluiting, neem die N4 afdraai, rigting Pretoria (Bly in die linkerbaan).

Hierdie afdraai word Pretoriusstraat. Daar is 'n spoedlokval aan die einde van de snelweg. Hou asseblief by die snelheidsperke.

By die eerste verkeerslig, draai links in Gordon (later Duncan) straat. Ry oor Schoemanstraat en die treinbrug en draai dan links by die eerste geleentheid in Parkstraat. Draai dan weer links by die volgende straat, Glynnstraat en die volgende straat is Arcadiastraat.

Ons is in die middel van die blok aan die regterkant, nommer 1265. Sien u daar.

Bladsy Statistieke
39687 besigtings sedert 27 Jun, 2008.
Laas opgedateer op 04 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Bed & Breakfast in Hatfield
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 20
    1/20 - Guest house buildings - Bed & Breakfast Hatfield
  • 2 of 20
    2/20 - House no 1 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 3 of 20
    3/20 - Pool area - Bed & Breakfast Hatfield
  • 4 of 20
    4/20 - Outside area - Bed & Breakfast Hatfield
  • 5 of 20
    5/20 - House no 2 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 6 of 20
    6/20 - Front of breakfast room - Bed & Breakfast Hatfield
  • 7 of 20
    7/20 - Upstairs balcony - Bed & Breakfast Hatfield
  • 8 of 20
    8/20 - Room no 1 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 9 of 20
    9/20 - Bathroom no 1 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 10 of 20
    10/20 - Room no 2 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 11 of 20
    11/20 - Self-catering unit no 4 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 12 of 20
    12/20 - Trip room no 5 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 13 of 20
    13/20 - Bathroom no 5 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 14 of 20
    14/20 - Self-catering unit no 6 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 15 of 20
    15/20 - Self-catering unit no 6 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 16 of 20
    16/20 - Room no 7 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 17 of 20
    17/20 - Room no 8 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 18 of 20
    18/20 - Room no 8 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 19 of 20
    19/20 - Room no 9 - Bed & Breakfast Hatfield
  • 20 of 20
    20/20 - Bathroom no 9 - Bed & Breakfast Hatfield
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Bed & Breakfast in Hatfield - Hatfield Verblyf.
WTS App Browser