Bly Plekke Logo
  • 1 of 40
    1/40 - Garden around main house - Pearl Guest House self catering Donkerhoek
  • 2 of 40
    2/40 - View from Studio - Pearl Guest House self catering Donkerhoek
  • 3 of 40
    3/40 - View to Guest House and House pool
  • 4 of 40
    4/40 - Studio Room entrance
  • 5 of 40
    5/40 - Studio Room from garden
  • 6 of 40
    6/40 - Studio Room patio and view
  • 7 of 40
    7/40 - Studio Room bathroom
  • 8 of 40
    8/40 - Studio Room bathroom
  • 9 of 40
    9/40 - View towards the Bronberg - Pearl Guest House self catering Donkerhoek
  • 10 of 40
    10/40 - Family Room - View of daybed from the loft
  • 11 of 40
    11/40 - Family Room - Daybed with additional single bed
  • 12 of 40
    12/40 - Studio
  • 13 of 40
    13/40 - Studio
  • 14 of 40
    14/40 - Family Room
  • 15 of 40
    15/40 - Family Room - Double bed
  • 16 of 40
    16/40 - Family Room - Bathroom
  • 17 of 40
    17/40 - Studio
  • 18 of 40
    18/40 - Family Room - Kitchenette
  • 19 of 40
    19/40 - Parking area
  • 20 of 40
    20/40 - Studio room patio
  • 21 of 40
    21/40 - Family room patio
  • 22 of 40
    22/40 - Studio room patio
  • 23 of 40
    23/40 - Studio room king size
  • 24 of 40
    24/40 - Studio room
  • 25 of 40
    25/40 - Studio room
  • 26 of 40
    26/40 - Garden view
  • 27 of 40
    27/40 - Pearl shack enclosed stoep
  • 28 of 40
    28/40 - Pearl shack
  • 29 of 40
    29/40 - Pearl shack kitchen area
  • 30 of 40
    30/40 - Pearl shack
  • 31 of 40
    31/40 - Pearl shack indoor braai
  • 32 of 40
    32/40 - Pearl shack enclosed stoep
  • 33 of 40
    33/40 - Pearl shack enclosed stoep
  • 34 of 40
    34/40 - Pearl shack dining table
  • 35 of 40
    35/40 - Pearl shack The Louvre
  • 36 of 40
    36/40 - Pearl shack Botanical
  • 37 of 40
    37/40 - Pearl shack Steampunk
  • 38 of 40
    38/40 - Pearl shack Jungle
  • 39 of 40
    39/40 - Pearl shack Bo-ho
  • 40 of 40
    40/40 - Pearl shack Kalahari
  • 1 of 40
  • 2 of 40
  • 3 of 40
  • 4 of 40
  • 5 of 40
  • 6 of 40
  • 7 of 40
  • 8 of 40
  • 9 of 40
  • 10 of 40
  • 11 of 40
  • 12 of 40
  • 13 of 40
  • 14 of 40
  • 15 of 40
  • 16 of 40
  • 17 of 40
  • 18 of 40
  • 19 of 40
  • 20 of 40
  • 21 of 40
  • 22 of 40
  • 23 of 40
  • 24 of 40
  • 25 of 40
  • 26 of 40
  • 27 of 40
  • 28 of 40
  • 29 of 40
  • 30 of 40
  • 31 of 40
  • 32 of 40
  • 33 of 40
  • 34 of 40
  • 35 of 40
  • 36 of 40
  • 37 of 40
  • 38 of 40
  • 39 of 40
  • 40 of 40
*Vanaf R550
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:16 Kleinfontein, Donkerhoek, Pretoria, Gauteng, South Africa
Kontak:Quinnzelle Engelbrecht
Cell (1) :+27-72-5969663
Cell (2) :+27-71-2733239

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
  • German
Uitleg Slaapgeriewe
  • Family Room (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - double, single, single
    • Slaapkamer 2 - single, single
  • Pearl Shack (Slaap 12) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - double
    • Slaapkamer 3 - double
    • Slaapkamer 4 - double
    • Slaapkamer 5 - single, single
    • Slaapkamer 6 - single, single
  • Studio Room (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - twin
Bladsy Statistieke
35915 besigtings sedert 29 Oct, 2014.
Laas opgedateer op 26 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Pearl Guest House bied 3 selfsorgverblyf-opsies in die stil area van Donkerhoek ongeveer 20km oos van Pretoria.

"Pearl" is afgelei van die Duitse woord "Perlhuhn", (uitgespreek as pell-hoon) wat eintlik 'n tarentaal is. Die direkte vertaling is egter, in Engels: pearl chicken en in Afrikaans: pêrelhoender.

Pearl Guest House is 20km Oos van Pretoria, in Donkerhoek, naby Rayton en Cullinan. Ons is naby die N4 snelweg en etlike gewilde trousentrums en funksie/kongres-sentrums.

Die gastehuis is op 'n deel van die oorspronklike plaas, Kleinfontein, geleë. Hierdie plaas het aan David Botha behoort, die pionier wat die opstal (tans die Pionier Museum) in 1846 in Silverton, Pretoria, gebou het. Die plantegroei is tipiese hoëveld-vlaktes met baie soetdoringbome.

Ons gastehuis bestaan uit 'n oopplan-gesinskamer en 'n en suite-kamer:

Pearl Family Room is 'n oopplan -eenheid met 'n dubbelbed en twee enkelbeddens, en nog twee enkelbeddens in die solderarea wat 'n badkamer deel. Dit het ook 'n oopplan -kombuisie wat volledig toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond en koffiestasie, 'n "stoep" /patio met tafel en stoele Weber -braai op aanvraag. DSTV en gratis WiFi.

Ons Studio Room het 'n koninggrootte-bed (of twee enkelbeddens), 'n volledige en suite-badkamer, 'n klein sitarea, DSTV en gratis WiFi, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Beide Pearl Family Room en Studio Room het aparte ingange en hul eie patio's wat uitkyk oor die tuin of die swembad met 'n rustige uitsig oor die bosveld na die Bronberg.

U kan hier rustig ontspan na 'n troue, kongres of ander geleenthede. U kan selfs ook net kom uitspan in die rustige landelike gebied.

Ons bied 'n opsionele ekstra "op die pad" ontbyt. U kan dit op die stoep geniet, of saamneem wanneer u vertrek.  

Dinge in die omgewing om te sien of te doen:

  • 'n Monument ter herdenking van die Diamant-heuwel slagveld - 800m
  • Magnum Archery (Donkerhoek) - 5km
  • Rhino Park met McCarthy 4x4 club - 6 km
  • Die Willem Prinsloo Landbou-museum - 8 km
  • Sammy Marks-museum en opstal van Sammy Marks, 'n tydgenoot van Paul Kruger - 13 km
  • Kitty Hawk Airfield / Flying Club - 17 km
  • Somabula Nature Reserve en MTB Voetslaanroete - 18 km
  • Cullinan - historiese myndorp - 'n lewende museum - 20 km
  • Cullinan Diamantmyn- waar die Cullinan Diamant, die grootste wat ooit ontdek is (in 1905) - 21 km
  • Klippenbosch Spa - 22 km
  • Windy Brow Natuur Reservaat en staproetes - 26 km
  • Nan Hua Buddhist Temple, Museum en Opleiding-sentrum, Bronkhorstspruit - 32 km
  • Bronkhorstspruit-dam / Natuur Reservaat,swem, bootritte, watersport, piekniek, braaigeriewe - 32 km
  • Kgodwana Ndebele Tradisionele-dorp en opelug museum - Noord van Bronkhorstspruit - 50 km
  • Loopspruit Wynlandgoed, Gauteng se enigste wynlandgoed - oorkant Kgodwana Ndebele Village - 50 km

Huwelik en Kongres Sentrums:

  • Nguni Veeplaas - 4 km
  • Diamond Hill Country Sentrum 4,3 km
  • Diamantvallei Landgoed - 4,3 km
  • Galagos Country Estate - 7 km
  • Misty Meadows Equestrian Centre, Wedding and Conference Venue - 8,5 km
  • L'Aquila Wedding Venue / Conference Centre / Hydro Spa - 8 km
  • Mooiplaatsie Country Estate - 9 km
  • Casablanca Manor - 9,3 km
  • Casa Lee Country Lodge and Wedding Venue - 9,3 km
  • Gecko Ridge Wedding Venue - 10 km
  • Rosemary Hill - 10 km
  • Die Akker Plaas-sentrum - 9 km
  • De Haven Oost - 7,5 km
  • Oxbow Wedding Venue
  • Oak House - 20 km

Gas Resensies

Baie beïndruk met die verblyf en mooi tuin! Ons sal verseker eendag weer terugkom en ook al ons vriende hiernatoe verwys!
Baie seën vir julle
Cloetes van Bloem
17 May 2015

Pearl Gastehuis,
Ruim, skoon en bekostigbaar. Fantastiese atmosfeer en die klein dingetjies soos blomme en sjokoladetjies laat gaste "alte welkom" voel.
Doen so voort!
Groetnis
van Eedens van Ottosdal
Pretorius van Groot Marico

Dankie!, Dankie!
24 April 2015

Liewe oom David en tannie Frauke
Baie dankie vir jul gasvryheid! Die kort tydjie wat ons hier was, was so lekker!
Ons sal definitief weer hiernatoe kom, die rustigheid is hemels!
Alles is so goed versorg en die kunswerke besonders!
En die laatmiddag swem lekker pret!
Als van die beste!
JW, Marilize, Suané en Derik
Ellisras (Lephalale)
6 - 7 February 2015

Liebe Frauke, lieber David!
Vielen Dank für die wunderschöne Zeit, wir haben es sehr genossen.
Das schöne Ambiente lässt einen gleich willkommen heißen.
Wir werden auf jeden Fall wieder kommen!
Magdalena aus Bremen
18 January 2015


Dear David & Frauke
Thank you so much for a lovely stay. It is wonderful to see such attention to detail and a personal touch.
Your place is beautiful, we hope to be in the area again, so that we can make use of your guest house again.
Kind regards,
Hein & Ina Lubbe
13 December 2014


Duisend dankies vir die geleentheid om ons eerste spesiaale aand deur te bring in hierdie pragtige kamer. Dis pragtig verwelkomend en baie gerieflik. Julle het die aandjie super spesiaal gemaak vir ons deur al die extratjies wat gedoen is. Wirklich wundersch(ön hier, vielen herzlichen Dank.
Baie dankie vir die geleentheid om ons trou aand hier te kan spandeer het. Dit was baie spesiaal en verwelkomend. Baie dankie vir die gasvryheid wat u getoon het gister met die optel van die sleutel, julle laat mense verwelkomend voel en spesiaal.
Die Botha's
30 November 2014


Never did we imagine that a chance encounter at a non descript petrol station would lead us to such an attractive and comfortable guest house.
We can't thank you enough for making us so welcome at such short notice.
The room is very comfortable and we had everything we needed.
We very much enjoyed our last breakfast in South Africa sitting in your lovely garden.
With very many thanks
David and Jennifer Smith
Vale House
Halstock, Dorset, U.K.
12/13 November 2014


Baie dankie vir die voorreg om in julle plekkie te kon oornag! Dit is pragtig, baie rustig en ons kon sien dat geen moeite ontsien is nie! Dankie vir die vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt.
Groete
Die van der Walt's (Ermelo)
12 October 2014

 
Fasiliteite
  • WiFi
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Verwarmers in eenheid
  • DSTV
  • Gemeenskaplike swembad
  • Braai fasiliteite
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
35915 besigtings sedert 29 Oct, 2014.
Laas opgedateer op 26 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Pearl Guest House
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 40
    1/40 - Garden around main house - Pearl Guest House self catering Donkerhoek
  • 2 of 40
    2/40 - View from Studio - Pearl Guest House self catering Donkerhoek
  • 3 of 40
    3/40 - View to Guest House and House pool
  • 4 of 40
    4/40 - Studio Room entrance
  • 5 of 40
    5/40 - Studio Room from garden
  • 6 of 40
    6/40 - Studio Room patio and view
  • 7 of 40
    7/40 - Studio Room bathroom
  • 8 of 40
    8/40 - Studio Room bathroom
  • 9 of 40
    9/40 - View towards the Bronberg - Pearl Guest House self catering Donkerhoek
  • 10 of 40
    10/40 - Family Room - View of daybed from the loft
  • 11 of 40
    11/40 - Family Room - Daybed with additional single bed
  • 12 of 40
    12/40 - Studio
  • 13 of 40
    13/40 - Studio
  • 14 of 40
    14/40 - Family Room
  • 15 of 40
    15/40 - Family Room - Double bed
  • 16 of 40
    16/40 - Family Room - Bathroom
  • 17 of 40
    17/40 - Studio
  • 18 of 40
    18/40 - Family Room - Kitchenette
  • 19 of 40
    19/40 - Parking area
  • 20 of 40
    20/40 - Studio room patio
  • 21 of 40
    21/40 - Family room patio
  • 22 of 40
    22/40 - Studio room patio
  • 23 of 40
    23/40 - Studio room king size
  • 24 of 40
    24/40 - Studio room
  • 25 of 40
    25/40 - Studio room
  • 26 of 40
    26/40 - Garden view
  • 27 of 40
    27/40 - Pearl shack enclosed stoep
  • 28 of 40
    28/40 - Pearl shack
  • 29 of 40
    29/40 - Pearl shack kitchen area
  • 30 of 40
    30/40 - Pearl shack
  • 31 of 40
    31/40 - Pearl shack indoor braai
  • 32 of 40
    32/40 - Pearl shack enclosed stoep
  • 33 of 40
    33/40 - Pearl shack enclosed stoep
  • 34 of 40
    34/40 - Pearl shack dining table
  • 35 of 40
    35/40 - Pearl shack The Louvre
  • 36 of 40
    36/40 - Pearl shack Botanical
  • 37 of 40
    37/40 - Pearl shack Steampunk
  • 38 of 40
    38/40 - Pearl shack Jungle
  • 39 of 40
    39/40 - Pearl shack Bo-ho
  • 40 of 40
    40/40 - Pearl shack Kalahari
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Pearl Guest House - Donkerhoek Verblyf.
WTS App Browser