Please take a look at some nearby listings, towns or points of interest.
This lovely face brick home consists of the main house which has 5 bedrooms, 1 en-suite which leads onto the balcony. A full bathroom and a guest toilet. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Word wakker met die son wat opkom oor die warm Indiese Oseaan, of kyk na die dolfyne en walvisse vanaf jou balkon, sitkamer of hoofslaapkamer want hierdie akkommodasie het ‘n volle voor- uitsig oor die see. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Leisure Beach House is ’n gerieflike selfsorg-vakansiehuis wat uit 2 eenhede bestaan. Die boonste huis beskik oor 6 slaapkamers en die onderste huis het 4 slaapkamers. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The villa is walking distance from the unspoiled beach and river, which is accessible via scenic walkways through a beautiful conservation area. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
An exclusive & private villa at Carribean Estates (Port Edward, Wild Coast) This fully furnished villa is situated in Caribbean Estates, a unique private resort in the tropical setting of South Africa's KwaZulu Natal South Coast. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons beskik oor 'n nuut opgeknap vrystaande huis in 'n landgoed op 'n seefront, volledig gemeubileerd, met 6 slaapkamers en 4 badkamers (2 en suite). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Belle Kothuis is ‘n private familie vakansiehuis geleë aan die KwaZulu/Natal Suidkus in Leisure Bay. Hierdie huis is direk oorkant Kidds strand (tien tree van die tuin na die strand). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.