Neem asseblief kennis:

  • Swembad is slegs vir 'n romantiese eenheid en luukse eenheid
  • GEEN GROEPE VAN NET MANS
  • GEEN PARTJIES

Chianti's Holiday Cottages is selfsorg eenhede. Ons is geleë in Kwa-Zulu Natal, op die pragtige Suidkus, in Port Edward - die laaste dorp op die Suidkus.

Chianti's Holiday Cottages bied 'n ontspanne omgewing. Gaste word verseker  dat daar aan al hullle behoeftes voldoen sal word - wat uitstekende waarde vir geld beteken. Eienaars is inwoners op die eiendom en is beskikbaar vir enige hulp. Die perseel is ten volle omhein en het veilige parkering, met direkte toegang tot ‘n privaat ingang, sodat gaste kan kom en gaan soos hulle wil. Daar is ook veilige parkering vir jou voertuig.

Die kothuise is huislike versier, en die kombuis het graniet werk oppervlaktes en is ten volle toegerus met alles wat aan die behoeftes van 'n aspirant-sjef sal voldoen.

2 - Persone Eenheid (romanties)

  • Koningin grootte bed, Victoriaanse bad plus stort
  • Kombuisie
  • Braai Area
  • Akkommodeer 1 tot 2 persone
  • Bring u eie DSTV kaart / dekodeerder SAUK 1,2,3 & Etv beskikbaar
  • Uitsluitlike gebruik van Swembad

4 - Persone Eenheid  (Luukse)

  • 2 Slaapkamers (1x Koningin bed & 2 x enkelbeddens)
  • Badkamer (Slegs stort)
  • Sitkamer Area
  • Groot Patio
  • Premium DSTV-pakket
  • Uitsluitlike gebruik van swembad
  • Akkommodeer 4 persone

4 - Persone (Gesinseenheid)

  • 2x Slaapkamers (1x Koningin, 2x Enkel)
  • Badkamer met bad en stort
  • Aparte stort & toilet
  • Oopplan pragtige kombuis en leefarea
  • Motorhuis
  • Stoep
  • Wasmasjiedn en tuimeldroër vir 'n verblyf van langer as 5 dae
  • Bring u eie DSTV kaart / dekodeerder SAUK 1,2,3 & Etv beskikbaar
  • Geen swembad

6 - Persone Eenheid

  • 3 x Slaapkamers (2 x kamers met Koningin grootte beddens, 1x kamer met 2 enkelbeddens)
  • 2 x Vol badkamers (stort & bad)
  • Groot oopplan kombuis / leefarea
  • Dubbel motorhuis
  • Bring u eie DSTV kaart / dekodeerder SAUK 1,2,3 & Etv beskikbaar
  • Wasmasjien en tuimeldroër gebruik vir verblyf van langer as 5 dae
  • Geen swembad

Daar is 'n groot onderdak stoep vir skemerkelkies geniet, (rookarea) terwyl jy  braai. Vang 'n kykie van die Indiese Oseaan en word vermaak deur die gereelde besoeke van troppe Blou ape.

Port Edward is 'n bekende visvang bestemming - Diepsee en vanaf die rotse (wie weet nie van Splash Rock nie?). Jy kan tipiese see aktiwiteite op die pragtige Silwer strand geniet.

Port Edward is sentraal geleë aan vele Suidkus besienswaardighede, soos Lake Eland, Oribi Gorge, Umtamvuna Natuur Reservaat, Leopard Rock, die Wild Coast Sun (om net 'n paar te noem) ....

As jy 'n ywerige gholfspeler is, het jy 'n keuse van gholfbane in die omgewing.

Klim gerus die 86 trappe van die Noord-Sand Bluff Vuurtoring vir 'n pragtige uitsig van die kus.

Dit is die soort plek wat jou laat tuis voel, selfs wanneer jy op besigheid of met ‘n welverdiende vakansie is !!

Fasiliteite
  • afstandbeheer sekuriteit
  • boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • braai
  • Casino (minder as 10 km)
  • DSTV (bring kaart en dekodeerder)
  • DSTV in die kamer (bring card)
  • Golf (minder as 5km)
  • kombuis (volledig toegerus)
  • kombuisie slegs
  • kroegyskas
  • lughawe oordragte
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • mikrogolf in eenheid
  • parkering op die terrein
  • private ingang
  • radio in die kamer
  • restaurant (minder as 5km)
  • rolbal (minder as 5km)
  • tee / koffie fasiliteite
  • visvang (minder as 3 km)
  • wasgeriewe (minder as 2 km)