Namastat Lodge en Karavaanpark is geleë in Springbok, wat in 'n nou vallei omring deur die Koperberge in die hartjie van Namakwaland, 570 km noord van Kaapstad, lê. Dit is die laaste groot dorp voor Namibië en staan bekend as die... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Orange River Rafting Lodge is op die oewer van die Oranjerivier naby Vioolsdrift in die Noord-Kaap, Suid-Afrika geleë. Ons bied 'n verskeidenheid akkommodasie, insluitend selfsorg-chalets, kampeerplekke en riviervlotvaart teen bekostigbare tariewe... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.