Springbok lê in 'n smal vallei omring deur die Koperberge in die hartjie van die Namakwaland, 570 km noord van Kaapstad. Dit is die laaste groot dorp voor Namibië en dit staan bekend as die blommehoofstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ervaar diens wat bo verwagting uitstraal en rustige gasvryheid by Aggeneys Hotel in die Noord-Kaap. Ons vriendelike, toegewyde span is 24 uur per dag beskikbaar om te verseker dat u verblyf by Aggeneys Hotel gemaklik en aangenaam is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.