
Le Bonheur Villa and Cottages bied 'n verskeidenheid selfsorgverblyf in Constantia, Kaapstad. 4 selfsorg-opsies is beskikbaar: Villa - 6 slaapkamers met slaapplek vir 12, 4 badkamers (3 en-suite). Beskerm teen die somerwinde... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Constantia Thatch Lodge bied verblyf vir 10 persone in 2 kothuise en 2 kamers met privaat badkmers. Privaat toegang met stoepe. Swembad, beskermde parkering in 'n veilige en rustige omgewing. 20 minute vanaf Kaapstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Paradiso Guesthouse bied beide B&B en selfsorgverblyf in Constantia, Kaapstad. Geleë in 'n rustige boomryke tuin met panoramiese uitsigte oor die verafgeleë Constantiaberge, Constantia-vallei en sy wynplase... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Rondekuil selfsorg kothuise is gele(ë tussen golwende heuwels in die platteland, omtrent 10 minute se reistyd vanaf Durbanville en 25 minute vanaf die hart van Kaapstad,... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Aan-den-Weg bied selfsorgverblyf en B&B in Stellenbosch, Kaapse Wynlande. Die warmste gasvryheid wag op jou by hierdie werkende wyn- en roosplaas in die Stellenbosch-distrik. Word wakker met die voëls wat in die ruim, pragtige tuin sing. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.