North Beach Durban Woonstel is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die strand en 'n verskeidenheid geriewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
North Beach Durban Holiday Home bied lieflike verblyf in Durban se North Beach-omgewing. Dit is ideaal vir 'n vriendegroep of 'n gesin wat op soek is na verblyf waar hulle lekker kan ontspan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geniet hartlike gasvryheid met vakansie, of besigheid, terwyl u by hierdie lieflike grasdakhuis verwelkom word. Ontspan op die patio wat oor die swembad uitkyk, en luister na die salige geluide van die omliggende natuur, veral die voëls wat in hierdie sub …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Centre Court Bed & Breakfast is so genoem - omdat ons gastehuis sentraal geleë is, het u maklike toegang tot die hoofpaaie - M4, N2, & N3. Dit maak dit gerieflik vir beide die besigheids- en vakansiebesoeker wat akkommodasie in Durban of Umhlanga soek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë in die hart van Kloof, 'n boomryke, spogbuurt naby Durban in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, is 'n nuwe 1 slaapkamer selfsorg kothuis ideaal vir 'n kort sakebesoek, ‘n oornagplek of as 'n basis waarvan die vele avonture van hierdie gebied verken kan wor …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Eagles View Bed en Ontbyt is geleë op die rand van die Kloof Gorge en Krantzkloof Natuurreservaat, wat beteken jou slaapkamervenster bied uitsigte wat jou asem sal weg slaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die ruim ateljeestyl-akkommodasie is helder en lugtig - met ‘n uitsig oor ‘n inheemse woud met 'n oorvloed van voëllewe en gereelde besoeke van ape en dassies. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.