Cabana 03 is op die grondvloer en is binne die Cabanas Del Mar-oordkompleks geleë. Dit is geleë in die omgewing van 'n rustige, veilige en vriendelike omgewing in die kusdorp Winkelspruit. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie selfsorg-simpleks, op grondvlak, is geleë in 'n veilige kompleks op die hoofstrand van Winkelspruit. Die eenheid het nie 'n see-uitsig nie. Dit kyk uit oor die swembadarea. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die twee slaapkamer woonstel is ten volle toegerus vir 5 persone.Daar is 'n koningin grootte bed in die hoof-kamer en 'n bunker bed, asook 'n enkelbed in die 2 de kamer. Daar is ook 'n enkelbed op die toe gemaakte stoep. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
25 Kyalanga is 'n selfsorg woonstel op die tweede verdieping met drie slaapkamers en het 'n wonderlike see uitsig vanaf die oordek balkon, met 'n gasbraai vir jou genot. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë in die hart van Hillcrest vind ‘n mens Rest Assured B&O wat aan gaste 4 en-suite slaapkamers bied, almal met hulle eie privaat ingange en genoeg parkering agter elektroniese hekke. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Private stand toegang om lui-lekkerstappieste vat op die promenade wat toegangbied tot onsfantastieseblouvlagswemstrand of net lekkerte sit en ‘n etetegeniet in van die restaurantjiesen die vakansie gees saam met andervakansie gangers tegeniet …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.