Bly Plekke Logo

Durban Area Verblyf

Wys 40 tot 31 van 31 eenhede
Wys 1 tot {{total}} van {{total}} eenhede
Geen resultate

  • Durban KwaZulu-Natal  © Chantal Scholtz
  • Durban KwaZulu-Natal  © Chantal Scholtz

Durban Area

Groter Durban Vakansies - KwaZulu Natal

‘n Onoortreflike vakansie bestemming vir miljoene plaaslike en internasionale besoekers, Durban akkommodasie in en rondom die voorstede van Durban spog die hele jaar deur met warm weer, en 'n gevoel van uitbundige energie soos min ander Suid-Afrikaanse stede.

Durban akkommodasie bied 'n ontspanne leefwyse langs pragtige sonnige Durban strande, met 'n magdom Durban vakansie akkommodasie opsies, veral langs die "Durban Goue Myl".

‘n “Moet-sien-moet-doen” besienswaardigheid is Durban uShaka Marine World , Afrika se grootste mariene tema park wat op 15 hektaar prima Durban strandfront geleë is.

Dorpe binne die Durban area:

- Durban Strandfront, bekend vir sy swem en branderplank ry strande, hengel piers, plonspoele, kleurvolle rickshaws, vlooimarkte en restaurante.

- Addington Strand lê op die bekende Durban Goue Myl strandfront, en spog met pragtige goue sand en helder warm Indiese Oseaan water.

- Akkommodasie in Durban Point Waterfront, een van die mees historiese en betekenisvolle stedelike gebiede in Durban.

- Greyville, Durban, die tuiste van die Greyville Resiesbaan, waar die Durban July elke jaar duisende mense na Greyville bring om te sien en gesien te word.

- Durban Noord spog met sy eie lughawe vir gholf entoesiaste wat “in jet” vir ‘n potjie gholf by die Beachwood Gholfbaan.

- Glenashley is 'n rustige toevlugsoord vir vakansiegangers wat 'n rustige wegkruipplek verkies na ‘n lekker kuier in die naby geleë stampvol Durban toeriste hotspots.

- Bluff, een van die bes bewaarde geheime van die stad, met 'n paar van die beste swem, branderplank ry en visvang strande in die Durban area.

Besoek Die Blyplekke Groter Durban Akkommodasie bladsy.

WhereToStay Durban Area accommodation ranges from a variety of specific categories such as Durban Area self catering accommodation to Durban Area b and b accommodation and many more.

More sought after Durban Area accommodation categories include Durban Area pet-friendly and Durban Area wheelchair-friendly accommodation. If you are specifically pursuing these Durban Area accommodation categories, then we highly recommend that you contact the accommodation owner directly to ensure that the facilities are satisfactory and to your liking.
The Durban Area pet-friendly accommodation and the Durban Area wheelchair-friendly accommodation facilities can vary between large Durban Area Hotels as well as small room only accommodation. Self catering Durban Area accommodation will occupy the majority of these listings.

99% of all Durban Area guest houses listed on WhereToStay will display rates for your convenience. Occasionally a Durban Area guest house will ask you to request a quotation.
WhereToStay tries to keep the Durban Area self catering and Durban Area b&b standards at the highest levels relative to tariffs charged. Misleading advertising related to any listings of Durban Area B&B and Durban Area self catering accommodation should be reported so that WhereToStay can act accordingly.

See our full list of Durban Area accommodation special categories at the top of this page

AFRIKAANS

WhereToStay Durban Area Akkommodasie wissel van `n verskeidenheid van spesifieke categoriee soos Durban Area selfsorg akkommodasie, Durban Area, b en b blyplekke en nog veel meer.

Meer gesogte Durban Area slaapplek kategoriee sluit in Durban Area troeteldier-vriendelike blyplekke en Durban Area rolstoel-vriendelike akkommodasie.
As jy spesifiek vrae oor die voorsetting van hierdie Durban Area blyplekke, sal dit raadsaam wees om kontak met die eienaars te maak om te verseker dat die fasiliteite bevredend is en na you hart.

Die Durban Area troeteldier-vriendelike verblyf en Durban Area rolstoel-vriendelike vakansie blyplekke kan wissel tussen Durban Area Hotelle asook klein kamer akkommodasie in Durban Area. Durban Area selfsorg slaapplekke sal die meerderheid van hiedie inskrywings beset.

99% van alle Durban Area gastehuise gelys op WhereToStay sal pryse vertoon vir u gerief. Soms sal `n Durban Area gastehuis vra om `n kwotasie te versoek.

WhereToStay probeer om die lys van Durban Area slaapplek standaarde op die hoogste vlakke (relatief tot tariewe) gehef hou.

Misleidende advertensies wat verband hou met enige lys van Durban Area blyplekke moet aangemeld word sodat WhereToStay kan daarvolgens optree.

TOUCH
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Durban Area Verblyf, Durban
WTS App Browser