Moorcroft Manor in Himeville is perfek geleë om u genoeg rus te gee, maar terselfdertyd is dit omring deur plekke wat aktiwiteite aanbied vir jonk en oud. Binne ‘n enkele ervaring kan u warm luuksheid en die skoonheid van die ongerepte natuur ondervind... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie pragtige losstaande vakansie huis is geleë in die voetheuwels van die pragtige Suidelike Drakensberg Bergreeks. Hierdie klein stukkie paradys kyk uit oor ‘n meer en is net 5 minute van die uitsonderlinge bergdorpie, Underberg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë bo-op die heuwel tussen groen weivelde en 'n enorme inheemse woud, is Old Kilgobbin die perfekte hawe vir diegene wat wil ontsnap van die gejaagde tempo en druk van die stadslewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Welkom by ons afgesonderde selfsorgkothuise wat geleë is in 18 hektaar ongerepte platteland in die hartjie van die kuns-en-kunsvlytroete van die Midlands-meander. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.