Mgankla Lodge bied vir ons gaste eksklusiewe selfsorg verblyf in die malaria-vrye Noordwes Provinsie. Ons is net buite Brits geleë, 40 minute vanaf Pretoria en 30 minute vanaf Hartbeespoort Dam met sy vermaaklikheids aktiwiteite en restaurante en Sun …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie huis is geleë aan die waterfront met skilderagtige uitsig uit al vier die kamers. Vier pragtige gemeubileerde slaapkamers met eie badkamers, 2 koningins-grootte beddens met 'n eie woonkamer, een dubbelbed en twee enkelbeddens. Al die kamers h …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ziggy's River Cottage bied selfsorg op die oewer van die Magaliesrivier. Kom weg vir 'n romantiese naweek, bederf jou liefling in ons volledig toegeruste eenheid aan die oewer van die Magaliesrivier en geniet die vrede en rustigheid van die Berg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
La Bastide bied 'French country' tipe selfsorg-kothuise. Elk van ons drie kothuise het sy eie besonderse karakter en dekor, 'n landelike atmosfeer wat ineenvloei met moderne geriewe. Die pragtige uitsig op die berg en die prentjie-mooie laventellande... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Nullarbor Cottages is gesetel in die rotsagtige arms van die Witwatersrand se berge op 'n plaas in privaatbesit. Dit voorsien 'n ideale plek vir 'n stil en romantiese wegbreek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.