Verken
Suider-Afrika

Oostelike Gebied Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf

Dorpe Met Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf Eenhede
Wys 1 tot 5 van 5 eenhede
Slaap: 46 in 5 eenhede/kamers
Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Mgankla Lodge

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Brits

Mgankla Lodge bied vir ons gaste eksklusiewe selfsorg verblyf in die malaria-vrye Noordwes Provinsie. Ons is net buite Brits geleë, 40 minute vanaf Pretoria en 30 minute vanaf Hartbeespoort Dam met sy vermaaklikheids aktiwiteite en restaurante en Sun City

Slaap: 21 in 8 eenhede/kamers
Van R 465,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

La Bastide Guest House

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Hartbeespoort & Dam

La Bastide bied 'French country' tipe selfsorg-kothuise. Elk van ons drie kothuise het sy eie besonderse karakter en dekor, 'n landelike atmosfeer wat ineenvloei met moderne geriewe. Die pragtige uitsig op die berg en die prentjie-mooie laventellande...

Kits Besprekings
Slaap: 10
Van R 600,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Atelier Isabella

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Hartbeespoort & Dam

Hierdie huis is geleë aan die waterfront met skilderagtige uitsig uit al vier die kamers. Vier pragtige gemeubileerde slaapkamers met eie badkamers, 2 koningins-grootte beddens met 'n eie woonkamer, een dubbelbed en twee enkelbeddens. Al die kamers h

Slaap: 12 in 2 eenhede/kamers
Van R 300,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Henlize Self Catering Guest House on the Vaal

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Lindequesdrif

Henlize is n stil rustige wegbreekplek met private toegang tot die Vaalrivier, en slegs 45 min se ry vanaf Johannesburg, 30km uit Parys met sy interressante eetplekkies, kusgallerye, antiek en koffie winkels.

Slaap: 80 in 24 eenhede/kamers
Van R 530,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Bush n Buck Private Game Farm

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Brits

Bush 'n Buck Private Game Farm offers a variety of self catering accommodation and campsite stands in Beestekraal near Brits in the Eastern Region, North West. Bush 'n Buck Private Game Farm is your ultimate break away from the noisy city life. We have se

Kaart verkennings