Henlize is n stil rustige wegbreekplek met private toegang tot die Vaalrivier, en slegs 45 min se ry vanaf Johannesburg, 30km uit Parys met sy interressante eetplekkies, kusgallerye, antiek en koffie winkels. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mgankla Lodge bied vir ons gaste eksklusiewe selfsorg verblyf in die malaria-vrye Noordwes Provinsie. Ons is net buite Brits geleë, 40 minute vanaf Pretoria en 30 minute vanaf Hartbeespoort Dam met sy vermaaklikheids aktiwiteite en restaurante en Sun …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie huis is geleë aan die waterfront met skilderagtige uitsig uit al vier die kamers. Vier pragtige gemeubileerde slaapkamers met eie badkamers, 2 koningins-grootte beddens met 'n eie woonkamer, een dubbelbed en twee enkelbeddens. Al die kamers h …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.