Bly Plekke Logo
  • 1 of 28
    1/28
  • 2 of 28
    2/28
  • 3 of 28
    3/28
  • 4 of 28
    4/28
  • 5 of 28
    5/28
  • 6 of 28
    6/28
  • 7 of 28
    7/28
  • 8 of 28
    8/28
  • 9 of 28
    9/28
  • 10 of 28
    10/28
  • 11 of 28
    11/28
  • 12 of 28
    12/28
  • 13 of 28
    13/28
  • 14 of 28
    14/28
  • 15 of 28
    15/28
  • 16 of 28
    16/28
  • 17 of 28
    17/28
  • 18 of 28
    18/28
  • 19 of 28
    19/28
  • 20 of 28
    20/28
  • 21 of 28
    21/28
  • 22 of 28
    22/28
  • 23 of 28
    23/28
  • 24 of 28
    24/28
  • 25 of 28
    25/28
  • 26 of 28
    26/28
  • 27 of 28
    27/28
  • 28 of 28
    28/28
  • 1 of 28
  • 2 of 28
  • 3 of 28
  • 4 of 28
  • 5 of 28
  • 6 of 28
  • 7 of 28
  • 8 of 28
  • 9 of 28
  • 10 of 28
  • 11 of 28
  • 12 of 28
  • 13 of 28
  • 14 of 28
  • 15 of 28
  • 16 of 28
  • 17 of 28
  • 18 of 28
  • 19 of 28
  • 20 of 28
  • 21 of 28
  • 22 of 28
  • 23 of 28
  • 24 of 28
  • 25 of 28
  • 26 of 28
  • 27 of 28
  • 28 of 28
*Vanaf R700
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:105 Coleman Street, Kosmos, Hartbeespoort Dam, North West, South Africa
Kontak:Liezl le Roux
Cell  :+27-83-2735723

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • Atelier Isabella self catering house (Slaap 10) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - queen
    • Slaapkamer 3 - queen
    • Slaapkamer 4 - single, single
    • Slaapkamer 5 - double
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    10
    The following apply
     Kitchen accessible
     Sufficient parking space
     Internet connection
     Wireless internet connection

  • Visvang Verblyf - Varswater
    The following apply
     Can bring own fishing equipment
     Can bring own boat (no petrol motors)
     Catch and keep

  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    This property is at the waterside in very beautiful surroundings with a great view. Walking distance from Marina club and boat trips. Lovely walking trails along the waterside. Ideal for a family weekend or a group of friends. group is private, no other persons sharing.

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle
     Bicycle - free to explore
     Bring your own quad bike
     Quad bikes – free to explore
     Bring your own off-road motorcycle
     Off-road motorcycle – free to explore
     4x4 vehicle – free to explore

Bladsy Statistieke
133535 besigtings sedert 06 Mar, 2007.
Laas opgedateer op 25 Sep, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za

Werk of ontspan in 'n kuns-atmosfeer waar skilderye die binnekant verryk en die natuur die buitekant.

Hierdie huis is geleë aan die waterfront met skilderagtige uitsig uit al die kamers.

Vier pragtige gemeubileerde slaapkamers met eie badkamers, met 3 dubbel beddens en twee enkelbeddens. Al die kamers het balkonne. Slaapplek vir 8 persone.

  • Privaat swembad met uitsig oor die dam. Beskutte braaigebied met glas-skuifdeure en ideaal vir onthaal in alle weersomstandighede.
  • 'n Ten volle toegeruste kombuis met 'n wasmasjien, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, ys/vrieskas en al die nodige toerusting.
  • Linne en handdoeke in al die badkamers.
  • Tv en satelliet-ontvangs in die woonkamer.
  • Dubbel motorhuis en 'n ekstra toesluit-parkeerplek.
  • 'n Staproete langs die kant van die water begin reg voor die huis.
  • 'n Jetty vir visvang.
  • Die Kosmos Marina Club met 'n restaurant en kroeg-geriewe, net 500 meter vêr.
  • Gholfbaan, 2km en al die ander vermaak van Hartbeespoort-dam net 'n klipgooi weg.
  • Minder as 'n uur weg van Johannesburg en Lanseria Lughawe.
  • Kunsgallerye binne 1 km en ander restaurante binne 5 km.
  • Geen kinders onder 12 word toegelaat nie. Troeteldiere word ook nie toegelaat nie. Rook word slegs in die onthaal-gebied toegelaat.
  • Kinders van gaste kom op eie risiko. Hier is 'n oop swembad.
 
Fasiliteite
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • Lugversorging in sitkamer
  • Verwarmers
  • Gemeenskaplike TV-kamer
  • Kaggel
  • Op aanvraag bedien
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • WiFi
  • Braai fasiliteite
  • Geen rook in die huis nie
  • Natuurroete op die terrein
  • Perdry (minder as 5km)
  • Jag (minder as 30 km)
  • Meer op die terrein
  • Wasgeriewe
  • Buite swembad
  • DSTV in kommunale gebied
  • Tee / koffie fasiliteite
  • 4x4 / Motorfietsroetes ter plaatse
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Kombuis kommunale
  • Parkering op die terrein
  • Tuimeldroër
  • Wasmasjien
  • Internet fasiliteite
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
133535 besigtings sedert 06 Mar, 2007.
Laas opgedateer op 25 Sep, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Atelier Isabella
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 28
    1/28
  • 2 of 28
    2/28
  • 3 of 28
    3/28
  • 4 of 28
    4/28
  • 5 of 28
    5/28
  • 6 of 28
    6/28
  • 7 of 28
    7/28
  • 8 of 28
    8/28
  • 9 of 28
    9/28
  • 10 of 28
    10/28
  • 11 of 28
    11/28
  • 12 of 28
    12/28
  • 13 of 28
    13/28
  • 14 of 28
    14/28
  • 15 of 28
    15/28
  • 16 of 28
    16/28
  • 17 of 28
    17/28
  • 18 of 28
    18/28
  • 19 of 28
    19/28
  • 20 of 28
    20/28
  • 21 of 28
    21/28
  • 22 of 28
    22/28
  • 23 of 28
    23/28
  • 24 of 28
    24/28
  • 25 of 28
    25/28
  • 26 of 28
    26/28
  • 27 of 28
    27/28
  • 28 of 28
    28/28
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
Atelier Isabella - Hartbeespoort Verblyf.
WTS App Browser