Hierdie moderne see woonstel is ten volle toegerus vir 4 mense met sy eie spa (jacuzzi) op 'n patio waarvandaan jy die branders kan hoor breek terwyl jy jou skemerkelkies drink. Die fokus is op familie-vriendelike see ontspanning en privaatheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die eksklusiewe kompleks van Marichel het net 12 eenhede en hierdie is een van die ruim woonstelle, met ‘n asemrowende uitsig oor die strand en see. Marichel is geleë reg bo die populêre Thompsons Bay strand met ‘n groot gety swembad. Die gety swembad is …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie pragtige huis is modern, met baie spasie en ten volle uitgerus vir self sorg. Die huis het 6 dubbel slaapkamers, elkeen met sy eie badkamer. Dit bied asemrowende uitsigte oor die oseaan en is troeldier-vriendelik. Die huis is geleë op Tinley Manor …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die unieke kenmerk van Coral Dreams is sy eie 4-sitplek spa weggesteek in 'n hoek op die stoep. Brei jou vakansie by die see uit met hidroterapie in totale privaatheid en bederf jouself met warm of koue borrels - net wanneer jy lus voel om dit te doen. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.