Bermuda 202 is 'n goed toegeruste 3 slaapkamer grondvloer eenheid, by gerieflike fasaliteite, n winkelsentrum wat 'n Friendly Grocer, wegneemetes, OTM, restaurante ens insluit. Bermuda 202 bestaan uit 'n netjiese goed toegeruste semi-oopplan kombuis... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n Luukse woonstel reg op die hoofstrand van Ballito. Die Dolfyn Kus is ontwerp om al jou verwagtinge te oortref. Asemrowende uitsigte met die son en die see reg op jou voorstoep. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
La Mustique No 5 is n Moderne, Eksklisiewe 3 slaapkamer, Luukse selfsorg woonstel met n lieflike ontspanne gevoel, in veilige kompleks geleë op die rotse en die water se rand van die pragtige kusdorpie, Ballito, Noordkus, KwaZulu-Natal vir n ontspanne en …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Islands 18 is geleë in Ballito, die gunsteling vakansiebestemming aan die noordkus van KwaZulu-Natal en bied kwaliteit akkommodasie, met die mooiste uitsig oor die Indiese Oseaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie ruim grondvloer eenheid het ‘n stoep wat van die sitkamer uitloop op grasperke in ‘n subtropiese tuin, ideaal vir braai. Kamari is deel, van die puik Santorini strandfront sekuriteids Kompleks. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie woonstel op die eerste verdieping het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, leef- en eetkamer, wat direk oopmaak na 'n groot, semi-oordekte, gemeubileerde balkon, letterlik meter van die see af, met pragtige uitsigte oor die warm Indiese …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dit sal moeilik wees om beter te kry as hierdie drie slaapkamer woonstel, met 4 slaapkamers, absoluut op die strand, met ‘n asemrowende, onoortreflike 180 grade uitsig oor die see. Kan ‘n maksimum van 8 persone akkommodeer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie ruim selfsorg-woonstel bied slaapplek vir twee gaste en bestaan uit 'n koningin-grootte bed, twee leunstoele, volledige kombuis en badkamer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.