Hierdie luukse drieslaapkamerwoonstel op die 3de verdieping is geleë in 'n kompleks wat op die rand van die strand en see is met panoramiese, ononderbroke see-uitsigte vanaf die groot balkon met direkte toegang vanaf die eenheid na die strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie woonstel op die eerste verdieping het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, leef- en eetkamer, wat direk oopmaak na 'n groot, semi-oordekte, gemeubileerde balkon, letterlik meter van die see af, met pragtige uitsigte oor die warm Indiese …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie moderne woonstel is in Bikini Holiday Flats, Compensation Road nommer 52A. Die kompleks het net agt eenhede, is ten volle omhein met afstandbeheerde toegang en dit gee 'n persoonlike ruimte. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
‘n Luukse selfsorg-eenheid wat onlangs opgeknap is, reg op die strand geleë in 'n veilige kompleks (24 uur-sekuriteit). Daar is 3 kamers elk met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en-suite badkamer met 'n stort en bad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie ruim grondvloer eenheid het ‘n stoep wat van die sitkamer uitloop op grasperke in ‘n subtropiese tuin, ideaal vir braai. Kamari is deel, van die puik Santorini strandfront sekuriteids Kompleks. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.