Bly Plekke Logo
  • 1 of 20
    1/20 - Views
  • 2 of 20
    2/20 - View from Bedroom
  • 3 of 20
    3/20 - Living Room
  • 4 of 20
    4/20 - Living Area
  • 5 of 20
    5/20 - Dining Area
  • 6 of 20
    6/20 - TV Room / Bar
  • 7 of 20
    7/20 - Kitchen
  • 8 of 20
    8/20 - Courtyard
  • 9 of 20
    9/20 - Pool
  • 10 of 20
    10/20 - Exterior of the House
  • 11 of 20
    11/20 - Street View
  • 12 of 20
    12/20 - Garden
  • 13 of 20
    13/20 - View from Main Bedroom
  • 14 of 20
    14/20 - Main Bedroom
  • 15 of 20
    15/20 - Main Bathroom
  • 16 of 20
    16/20 - Bedroom
  • 17 of 20
    17/20 - Bedroom
  • 18 of 20
    18/20 - Bathroom
  • 19 of 20
    19/20 - Bathroom
  • 20 of 20
    20/20 - View
  • 1 of 20
  • 2 of 20
  • 3 of 20
  • 4 of 20
  • 5 of 20
  • 6 of 20
  • 7 of 20
  • 8 of 20
  • 9 of 20
  • 10 of 20
  • 11 of 20
  • 12 of 20
  • 13 of 20
  • 14 of 20
  • 15 of 20
  • 16 of 20
  • 17 of 20
  • 18 of 20
  • 19 of 20
  • 20 of 20
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Southridge Road 24, Southbroom, South Coast, KwaZulu Natal
Kontak:Geraldine
Tel  :+27-39-3168190

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
  • German
Uitleg Slaapgeriewe
  • Southern Cross (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - twin
    • Slaapkamer 3 - twin
    • Slaapkamer 4 - twin
Bladsy Statistieke
13878 besigtings sedert 06 Jul, 2017.
Laas opgedateer op 30 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Southern Cross is geleë, op wat bekend staan as "King's Road”, in Southbroom. Die straat is so genoem, as gevolg van die pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan.

‘n Luukse huis, bied genoeg ruimte vir rus, en/of die mees ongelooflike vakansie saam met familie en vriende. Onlangs opgeknap en pragtig toegerus vir 'n ontspanne see lewe gevoel. Kan 10 mense in 5 slaapkamers akkommodeer, (4 van hulle is en-suite en een het 'n aparte stort). Rustige, welige tuin met privaat swembad (met veiligheidsnet). Kook genotvolle maaltye gedurende die vakansie, in die ten volle toegeruste oopplan kombuis, en bedien jou etes by die 10 sitplek buite tafel, of in die pragtige woonkamer met sy lewendige moderne gevoel. Trek dan na ‘n 'n gemaklike hoekie, met 'n boek en 'n koppie koffie. Wonderlike buite area vir braai en kuier, by die swembad, of op die stoep of op die onderdak binnehof.

Die huis is binne loop afstand na die hoof strand asook “Granny’s Pool”. Baie naby aan die gholfbaan en ander geriewe (koffie winkel, restaurant, kruideniersware winkel). Die hoof strand is veral familie vriendelik, en spog met “awesome” golwe vir branderplank ryers.

Hierdie huis het 'n skouspelagtige, panoramiese uitsig oor die see vanaf al die kamers, vanaf die leef area, kombuis, die kroeg area, en van die onderdak stoep. Geniet die mees ongelooflike uitsig oor die verandering van die see en die lug elke minuut van die dag. Dolfyne kan waargeneem word in die deinings en walvisse besoek gereeld die Suidkus tydens walvis seisoen (Julie-September). Die binnekant van die huis is 'n ontspanne, same smelting van die oud en die nuwe. Die leef ruimtes is 'n organiese mengsel van sagte ontspannende natuurlike skakerings met verskillende teksture, van die moderne sement vloere tot die bonkige rottang banke.

Akkommodasie

Die huis kan tot tien mense akkommodeer. Die luukse hoofslaapkamer het 'n skouspelagtige uitsig en 'n moderne en-suite badkamer met 'n groot bad en 'n reën-stort.

Drie ander slaapkamers het ook en-suite badkamers met ‘n bad, stort, wasbak en toilet. Die 5de slaapkamer het 'n stapelbed en 'n aparte stort, wasbak en toilet.

Geriewe

  • Wasmasjien
  • Tuimeldroër
  • Yster en plank
  • Stoof en oond
  • Yskas met vrieskas
  • Mikrogolf
  • Broodrooster
  • Menger
  • Ketel
  • Televisie met DSTV
  • Dubbel motorhuis, wat kan sluit
  • Een parkering binne die ommuurde eiendom
  • Uitstekende sekuriteit stelsel
  • Swembad met veiligheidsnet
  • Gas braai in binnehof
  • Draagbare Weber braai
  • Lughawe oordrag van Margate Lughawe beskikbaar

LIGGING

Southbroom is die juweel van die Suidkus, 'n rustige en ontspanne kusdorpie, 180 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, of 15km vanaf Margate Lughawe. Besoekers kan die subtropiese klimaat, strande en gholf geniet by die baie mooi bane, wat bekend staan as die Golf Coast.

Ander aktiwiteite

Die Suidkus bied 'n verskeidenheid van aktiwiteite, insluitendende branderplank ry, “kite-surfing”, natuur roetes, bergfiets roetes, voëls besigtig, visvang, perdry, gholf, rolbal en tennis. Jy kan 'n besoek bring aan die skouspelagtige Umtamvuna Natuur Reservaat, Oribi Gorge, Lake Eland Wild Reservaat of die krokodilplaas, vlinder plaas en Beaver Creek koffie landgoed. Daar is talle winkels, handwerk sentrums en restaurante, asook skoonheid spa’s vir ‘n ontspannende vakansie.

Fasiliteite
  • Wasmasjien op die terrein
  • Tuimeldroër
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Gediens
  • Buite swembadjie
  • Bergfietsry
  • Toesluit motorhuis
  • Wasgeriewe
  • DSTV
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Braai fasiliteite
  • Strand (minder as 500 m)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
13878 besigtings sedert 06 Jul, 2017.
Laas opgedateer op 30 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Southern Cross
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 20
    1/20 - Views
  • 2 of 20
    2/20 - View from Bedroom
  • 3 of 20
    3/20 - Living Room
  • 4 of 20
    4/20 - Living Area
  • 5 of 20
    5/20 - Dining Area
  • 6 of 20
    6/20 - TV Room / Bar
  • 7 of 20
    7/20 - Kitchen
  • 8 of 20
    8/20 - Courtyard
  • 9 of 20
    9/20 - Pool
  • 10 of 20
    10/20 - Exterior of the House
  • 11 of 20
    11/20 - Street View
  • 12 of 20
    12/20 - Garden
  • 13 of 20
    13/20 - View from Main Bedroom
  • 14 of 20
    14/20 - Main Bedroom
  • 15 of 20
    15/20 - Main Bathroom
  • 16 of 20
    16/20 - Bedroom
  • 17 of 20
    17/20 - Bedroom
  • 18 of 20
    18/20 - Bathroom
  • 19 of 20
    19/20 - Bathroom
  • 20 of 20
    20/20 - View
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Southern Cross - Southbroom Verblyf.
WTS App Browser