Riverbend Campsite - Ben Road nommer 32, Umtentweni.

Die rustige en stil kampterrein is geleë aan die onderkant van Riverbend op die gras oewer van die Umtentweni Rivier, onder groot koelte bome. Dit kyk uit oor  die rivier, maar ook oor ‘n vlei wat gevoed word uit die kleiner rivier, wat gereeld deur verskeie water voëls besoek word. 'n Vreugde vir voël liefhebbers. Hierdie kampplek is wonderlik vir diegene wat graag 'n manjifieke “wegbreek” wil  ervaar, en die klanke en ritmes van die natuur wil geniet.

  • Huisves 'n maksimum van 50 gaste
  • 11 Gras staanplekke met 220V elektriese kragpunte is gemiddeld 144 m² groot
  • Geteerde oprit
  • Ablusieblok, regdeur geteël, met warm en koue munisipale water
  • 2 Toilette met wasbakke
  • 1 Bad, wasbak en toilet
  • 3 Storte
  • Opwas kamer met 2 dubbel wasbakke
  • Word daagliks gediens
  • Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • Birdlife South Africa - Birder Friendly
  • KwaZulu Natal Tourism Board Member
Fasiliteite
  • boot / mariene sleephelling
  • bootritte (minder as 5km)
  • braai
  • Golf (minder as 5km)
  • kano (minder as 5km)
  • kroegyskas
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • muurbalbaan (minder as 5km)
  • natuur roete op die terrein
  • oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • parkering op die terrein
  • reptielpark (minder as 20km)
  • restaurant (minder as 5km)
  • tennisbaan (minder as 5km)
  • visvang op die terrein
  • walviskyk (minder as 10 km)
  • wasgeriewe (minder as 2 km)