Zululand & Maputaland Akkommodasie

Wys 1 tot 20 van 93 eenhede
Slaap: 88 in 22 eenhede/kamers
Van R 1 269,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Mtunzini Forest Lodge

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Mtunzini

Geleë aan die Noordkus van KwaZulu-Natal, net meer as 'n uur se ry vanaf Durban, met direkte toegang vanaf die slagvelde, Melmoth en Zululand.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Slaap: 6
Van R 1 400,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

42 The Bridge

Selfsorg Vakansie Woonstelle in St Lucia

Akkommodeer 6 mense soos volg: (1 dubbelbed en 4 enkel beddens). ‘n Vrieskas is beskikbaar en DStv (beperkte kanale), die kompleks is luuks, met 24-uur sekuriteit, ‘n tennisbaan, swembad, muurbalbaan, wassery, en 'n kaai op die vleiland (“estuary”).

Slaap: 6
Van R 1 565,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

14 on 103 McKenzie

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in St Lucia

As jy lief is vir die natuurskoon, die buitelewe wil ervaar of ‘n vakansie propvol avontuur & aktiwiteite beplan is St Lucia 14 on 103 McKenzie die ideale bestemming vir jou! Hierdie luukse 6 slaap selfsorg lugversorgde eenheid is ideaal vir gesinne wat o

Slaap: 6
Van R 1 800,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Quintasol Accommodation & Birding

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mtunzini

Kom geniet ons ruim, private, Voël-Vriendelike,selfsorg-akkommodasie met 2 slaapkamers in die hartjie van die natuur, omring deur welige inheemse bome en tuin waar ons 'n oorvloed voëllewe het.

Slaap: 59 in 14 eenhede/kamers
Van R 120,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Toad Tree Cabins

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Sodwanabaai

Ons ToadTree Cabins bied 'n aantal verskillende akkommodasie opsies vir egpare en gesinne - vir jou romantiese behoeftes of ‘n familie wegbreek.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 8
Van R 1 095,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

15 The Bridge

Selfsorg Vakansie Woonstelle in St Lucia

15 The Bridge is 'n lugverkoelde, 3 slaapkamer selfsorg, luukse woonstel geleë in 'n gesogte, omheinde, veilige vakansieoord op die hoofstraat van St Lucia, binne loopafstand van die strand, winkels en restaurante.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings

Luwandla 16

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in St Lucia

 LUWANDLA 16 is 'n selfsorg-meenthuis wat ongeveer 1 km van die strand af geleë is. Dit is oorkant 'n inheemse woud geleë en vlakvarke, rooi duikers, ape (asook luiperd en seekoeie af en toe) is gereelde besoekers aan die tuin!

Gegradeerde:
Slaap: 18 in 9 eenhede/kamers
Van R 570,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

St. Lucia Safari Lodge BnB

Bed & Ontbyt Akkommodasie in St Lucia

Die Groter St Lucia-vleilandpark is die eerste wêrelderfenisgebied van Suid-Afrika, en met goeie rede. Kom kyk hoe die Groot Meer vinnig besig is om 'n top-toeristebestemming te word, en laat ons na u kyk terwyl u dit doen. St Lucia Safari Lodge het d

Slaap: 42 in 21 eenhede/kamers
Van R 1 290,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Sodwana Bay Lodge & Dive Resort

Hotel Akkommodasie in Sodwanabaai

Sodwanabay Lodge is geleë in die hart van Maputaland, en is met sorg ontwerp om by die rustieke, eko-georiënteerde aard van die streek aan te pas.

Kits Besprekings
Van R 1 000,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

The Bridge 9

Selfsorg Vakansie Woonstelle in St Lucia

The Bridge nommer 9. Onlangs opgeknap, 2 bed grondvloer eenheid, kan tot 6 persone akkommodeer - dubbelbed in hoof-kamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer met 'n slaapbank in die sitkamer.

Kits Besprekings
Slaap: 8
Van R 3 000,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

The Sweetest Spot

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in St Lucia

The Sweetest Spot is 'n pragtige, ruim, 4 slaapkamer selfsorg huis met twee en- suite badkamers en 1 gaste badkamer.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Gegradeerde:
Slaap: 12 in 4 eenhede/kamers

Afrikhaya Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in St Lucia

Welkom by ons Afrika huis. Afrikhaya Gastehuis is verrassend verskillend, nuut, deur die eienaar ontwerp en gebou en geleë in die rustige residensiële deel van St.Lucia dorp.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek

Fish Eagles Self Catering

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Mtunzini

Fish Eagles spog met 3 aparte selfsorg eenhede, omring deur `n pragtige tuin, langs die gholfbaan, met ‘n strandmeer en strand uitsig.

Gegradeerde:
Slaap: 26 in 8 eenhede/kamers
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Ndiza Cabanas

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in St Lucia

Ndiza is in privaat besit wat ons verbind tot diens en kwaliteit, sowel as toegewyde persoonlike aandag, terwyl gaste geakkommodeer word, in die pragtige Suid-Afrika. Jy sal Ndiza verlaat met gekoesterde herinneringe en ervarings.

Slaap: 10
Van R 350,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Shengeza Lake Lodge

Wildreservaat / Bosveld Verblyf in Kosi Bay

Twee gemaklike, rustige, bos- huisies genestel onder inheemse bome. Huis een:  drie slaapkamers, akkommodeer 6 persone, met ten volle toegeruste kombuis en badkamer (stort). Die ander huis: 'n twee slaapkamer houthuis, met ‘n buite badkamer (stort).

Gegradeerde:
Slaap: 30 in 6 eenhede/kamers
Van R 495,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Little Eden St Lucia

Selfsorg Vakansie Woonstelle in St Lucia

Little Eden St Lucia Selfsorg akkommodasie is 'n 4 STER, AA HOOG AANBEVEEL akkommodasie waar u verseker kan wees van luukse, smaakvol versierde en gehalte selfsorgwoonstelle aan die rand van die eerste Suid-Afrikaanse Wêrelderfenisgebied - iSimangaliso We

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Gegradeerde:
Slaap: 8
Van R 750,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Pelican's Nest Holiday Home St Lucia

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in St Lucia

Pelican's Nest Holiday Home St Lucia is 'n pragtig versierde, ruim, gemaklike en ontspanne drieslaapkamer, twee badkamers, selfsorg-huis

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Van R 390,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Umziki Pan

Wildreservaat / Bosveld Verblyf in Hluhluwe

Umziki is the Zulu name for the common Reedbuck which occur on this 80ha Natural Heritage Site (no.67) The property has been awarded this prestigious status due to the presence of pristine sand forest habitat and associated endemic plants.

Maphelane Resort

Vakansieoord Akkommodasie in Maphelane

Maphelane is situated on the south bank of the Mfolozi river mouth. It is the southernmost camp in the iSimangaliso Wetland Park. There are 10 five-bedded, fully-equipped log cabins. There are 40 camp and caravan sites, with modern ablution blocks availab

Slaap: 28 in 6 eenhede/kamers
Van R 950,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Ingwenya Lodge

Selfsorg Vakansie Woonstelle in St Lucia

AA Highly recommended, family & pet friendly self catering units serviced daily. Ocean & lake view units available, all with aircon, DSTV & free Wifi. Huge tree-house, trampoline & pool, abundant birdlife & lush gardens. 6 units sleeping 2 - 8 guests.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek