Get it on Google Play

St Lucia Akkommodasie

Wys 1 tot 20 van 38 eenhede
Slaap: 6
Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.

42 The Bridge

Selfsorg Vakansie Woonstelle in St Lucia

Akkommodeer 6 mense soos volg: (1 dubbelbed en 4 enkel beddens). ‘n Vrieskas is beskikbaar en DStv (beperkte kanale), die kompleks is luuks, met 24-uur sekuriteit, ‘n tennisbaan, swembad, muurbalbaan, wassery, en 'n kaai op die vleiland (“estuary”).

Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 26 in 8 eenhede/kamers
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).

Ndiza Cabanas

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in St Lucia

Ndiza is in privaat besit wat ons verbind tot diens en kwaliteit, sowel as toegewyde persoonlike aandag, terwyl gaste geakkommodeer word, in die pragtige Suid-Afrika. Jy sal Ndiza verlaat met gekoesterde herinneringe en ervarings.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 8
Van R 1 295,00
Per eenheid per nag.

15 The Bridge

Selfsorg Vakansie Woonstelle in St Lucia

15 The Bridge is 'n lugverkoelde, 3 slaapkamer selfsorg, luukse woonstel geleë in 'n gesogte, omheinde, veilige vakansieoord op die hoofstraat van St Lucia, binne loopafstand van die strand, winkels en restaurante.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Slaap: 8
Van R 3 000,00
Per eenheid per nag.

The Sweetest Spot

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in St Lucia

The Sweetest Spot is 'n pragtige, ruim, 4 slaapkamer selfsorg huis met twee en- suite badkamers en 1 gaste badkamer.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 12 in 4 eenhede/kamers

Afrikhaya Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in St Lucia

Welkom by ons Afrika huis. Afrikhaya Gastehuis is verrassend verskillend, nuut, deur die eienaar ontwerp en gebou en geleë in die rustige residensiële deel van St.Lucia dorp.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 1 200,00
Per eenheid per nag.

Luwandla 16

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in St Lucia

LUWANDLA 16 is ‘n selfsorg meenthuis geleë ± 1km vanaf die strand.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 1 565,00
Per eenheid per nag.

14 on 103 McKenzie

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in St Lucia

As jy lief is vir die natuurskoon, die buitelewe wil ervaar of ‘n vakansie propvol avontuur & aktiwiteite beplan is St Lucia 14 on 103 McKenzie die ideale bestemming vir jou! Hierdie luukse 6 slaap selfsorg lugversorgde eenheid is ideaal vir gesinne wat o

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 750,00
Per eenheid per nag.

The Bridge 9

Selfsorg Vakansie Woonstelle in St Lucia

The Bridge nommer 9. Onlangs opgeknap, 2 bed grondvloer eenheid, kan tot 6 persone akkommodeer - dubbelbed in hoof-kamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer met 'n slaapbank in die sitkamer.

Kits Besprekings
Slaap: 8
Van R 2 000,00
Per eenheid per nag.

La Dolce Vita No. 1

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in St Lucia

St Lucia is ‘n uistekende basis om die omliggende area te verken. St Lucia, die dorpie, is heeltemal omring deur 'n Natuurlike Wêreld Erfenisterrein - die Groter St Lucia-vleilandpark.

Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk

Elephant Lake Inn

Hotel Akkommodasie in St Lucia

The Elephant Lake Inn is located in the town of St Lucia, Kwa Zulu Natal, surrounded by the iSimangaliso Wetland Park, South Africa's first World Heritage Site. St Lucia is 25km from the main N2 route between Durban and Swaziland.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 7
Van R 2 000,00
Per eenheid per nag.

St. Lucia Holiday Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in St Lucia

St Lucia Holiday Cottage is your best choice accommodation for visiting St Lucia. Our property borders the iSimangaliso Wetland Park, offering premium views of both sea and lake. Our private holiday home is pure paradise. It is uniquely located...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Van R 690,00
Per persoon per nag (wat deel).

Turtle Bay Lodge

Gastehuis Akkommodasie in St Lucia

Turtle Bay Lodge Guest House and B&B is located in the beautiful town of St Lucia on the Zululand coast of KwaZulu-Natal.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Van R 450,00
Per persoon per nag (wat deel).

Perna Perna St Lucia

Selfsorg Vakansie Woonstelle in St Lucia

From JHB: Take N12 to Witbank, turn off to Ogies. Go through Bethal, Ermelo, Piet Retief, Pongola. Continue south along the N2, past Mkuze and Hluhluwe. Take turn-off left to Mtubatuba and St Lucia signboard, the R618

Kits Besprekings
Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).

St Lucia Palms

Selfsorg Vakansie Woonstelle in St Lucia

St Lucia Palms holiday flats are situated in the heart of this famous World Heritage site known as The iSimangaliso Wetland Park. Whether you prefer to relax by the pool or partake in one of the many tours or excursions, it is the perfect location for you

Kits Besprekings
Gegradeerde:
Van R 700,00
Per persoon per nag (wat deel).

Rhino Coast Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in St Lucia

Rhino Coast Guest House is an upmarket, luxury Bed & Breakfast situated in the town of St. Lucia Kwa-Zulu Natal. It offers a tranquil escape for a discerning world traveler or business executive.

Kits Besprekings
Gegradeerde:
Van R 1 090,00
Per eenheid per nag.

Lake View Cabanas

Selfsorg Vakansie Woonstelle in St Lucia

Relax in the heart of the Zulu Kingdom in the verdant and peaceful town of St. Lucia, just minutes away from South Africa’s first World Heritage site, the iSimangaliso Wetland Park.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Gegradeerde:
Slaap: 28 in 11 eenhede/kamers
Van R 900,00
Per persoon per nag (wat deel).

Umlilo Lodge

Bed & Ontbyt Akkommodasie in St Lucia

Our 11 en-suite bedrooms are air-conditioned and has got TV's, 11 DStv channels, Bar Fridges, Coffee & Tea facility, Hair Dryer, etc. to make your visit as comfortable as possible. The bathrooms have got baths and showers. 8 Bedrooms have 2 Single...

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Gegradeerde:
Slaap: 30 in 6 eenhede/kamers
Van R 495,00
Per persoon per nag (wat deel).

Little Eden St Lucia

Selfsorg Vakansie Woonstelle in St Lucia

Little Eden St Lucia Self Catering Accommodation is a 4 STAR, AA HIGHLY RECOMMENDED quality assured establishment who offers up market and tastefully decorated self catering apartments, nestled onto the verge of the first South Africa World Heritage Site

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 14 in 5 eenhede/kamers
Van R 680,00
Per persoon per nag (wat deel).

Whalesong Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in St Lucia

We offer spacious, luxury, en suite rooms, air conditioning, tea and coffee maker and satellite TV. Towels and linen are supplied. You will enjoy our delicious breakfasts, sundowners by the pool or on the peaceful outside terrace. Wonderful ...

Kits Besprekings
Slaap: 20 in 4 eenhede/kamers
Van R 375,00
Per persoon per nag (wat deel).

St Lucia Wilds

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in St Lucia

We offer self-catering holiday accommodation, with owner family living on property. Units are standard, comfortable, no-nonsense, very well equipped, clean and neat. We have 3 joined apartment units and 1 affordable (budget type) flatlet unit.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
WhereToStay St Lucia accommodation ranges from a variety of specific categories such as St Lucia self catering accommodation to St Lucia b and b accommodation and many more.

More sought after St Lucia accommodation categories include St Lucia pet-friendly and St Lucia wheelchair-friendly accommodation. If you are specifically pursuing these St Lucia accommodation categories, then we highly recommend that you contact the accommodation owner directly to ensure that the facilities are satisfactory and to your liking.
The St Lucia pet-friendly accommodation and the St Lucia wheelchair-friendly accommodation facilities can vary between large St Lucia Hotels as well as small room only accommodation. Self catering St Lucia accommodation will occupy the majority of these listings.

99% of all St Lucia guest houses listed on WhereToStay will display rates for your convenience. Occasionally a St Lucia guest house will ask you to request a quotation.
WhereToStay tries to keep the St Lucia self catering and St Lucia b&b standards at the highest levels relative to tariffs charged. Misleading advertising related to any listings of St Lucia B&B and St Lucia self catering accommodation should be reported so that WhereToStay can act accordingly.

See our full list of St Lucia accommodation special categories at the top of this page

AFRIKAANS

WhereToStay St Lucia Akkommodasie wissel van 'n verskeidenheid van spesifieke categoriee soos St Lucia selfsorg akkommodasie, St Lucia, b en b blyplekke en nog veel meer.

Meer gesogte St Lucia slaapplek kategoriee sluit in St Lucia troeteldier-vriendelike blyplekke en St Lucia rolstoel-vriendelike akkommodasie.
As jy spesifiek vrae oor die voorsetting van hierdie St Lucia blyplekke, sal dit raadsaam wees om kontak met die eienaars te maak om te verseker dat die fasiliteite bevredend is en na you hart.

Die St Lucia troeteldier-vriendelike verblyf en St Lucia rolstoel-vriendelike vakansie blyplekke kan wissel tussen St Lucia Hotelle asook klein kamer akkommodasie in St Lucia. St Lucia selfsorg slaapplekke sal die meerderheid van hiedie inskrywings beset.

99% van alle St Lucia gastehuise gelys op WhereToStay sal pryse vertoon vir u gerief. Soms sal 'n St Lucia gastehuis vra om 'n kwotasie te versoek.

WhereToStay probeer om die lys van St Lucia slaapplek standaarde op die hoogste vlakke (relatief tot tariewe) gehef hou.
Misleidende advertensies wat verband hou met enige lys van St Lucia blyplekke moet aangemeld word sodat WhereToStay kan daarvolgens optree.