Akkommodeer 6 mense soos volg: (1 dubbelbed en 4 enkel beddens). ‘n Vrieskas is beskikbaar en DStv (beperkte kanale), die kompleks is luuks, met 24-uur sekuriteit, ‘n tennisbaan, swembad, muurbalbaan, wassery, en 'n kaai op die vleiland (“estuary”). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ndiza is in privaat besit wat ons verbind tot diens en kwaliteit, sowel as toegewyde persoonlike aandag, terwyl gaste geakkommodeer word, in die pragtige Suid-Afrika. Jy sal Ndiza verlaat met gekoesterde herinneringe en ervarings. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.