Hierdie selfsorg huis is geleë op 'n pragtige strand op die rand van die warm Indiese Oseaan en sal byval vind by enige iemand wat op soek is na son, branders en sand. Geniet 'n braai op die patio terwyl jy luister na die brekende golwe minder as 60 meter …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Jy gaan verseker verlief raak op hierdie pragtige strandfront huis. Skuifdeure maak oop om ‘n heerlike binne/buite area met vars lug te skep, ideaal vir luilekker dae met ‘n boek in die skadu. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.