Uvongo Chalets 19 is ‘n ruim, moderne selfsorg grondvloer vakansiewoonstel net oor die pad van die strand. Geniet die sonsopkoms en die maan se strale op die see vanaf die ruim patio met buitemeubels, ingeboude braai asook ‘n weber braai. Die seeuitsig i …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die grasdak chalets is smaakvol gemeubileer met 1 of 2 slaapkamers, ‘n sitkamer, kombuis en patio. Elke chalet is ten volle toegerus en sluit ‘n mikrogolf, waaier en TV in (DStv beskikbaar as jy jou eie dekodeerder bring). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.