Sovereign Sands 37 is 'n stylvolle vier slaapkamer woonstel gebou in die duine, op die pragtige Blythedale Beach. Dit is ontwerp op drie vlakke, met die oop-plan leefarea op die boonste verdieping wat ‘n lieflike uitsig verseker. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie selfsorg woonstel op die Dolfynkus het ‘n ongelooflike ononderbroke see uitsig. Dit is geleë aan die strand tussen Shakas Rock en Salt Rock Beach, naby Thompson en Willard’s Beach. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
293 ON SANDHILLS is geleë in die Prince's Grant Golf and Country Estate, op die Dolfyn Kus (Noord kus), van KwaZulu-Natal. Hierdie fantastiese, ruim huis bied die ideale basis vir 'n golf wegbreek, of 'n selfsorg familie strand vakansie. Dit is ‘n asemro …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Maak die die voordeur oop en word begroet deur 'n asemrowende uitsig oor Sheffield Xmas Bay Beach en oseaan - net 100 meter van die huis soos die kraai vlieg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.