Geleë op 'n koppie, 400m weg van die hoofstraat in Prins Albert, sal u ons eenheid wat luukse selfsorg-verblyf aanbied, kry. Dit het al die nodige geriewe om 'n 'tuis van huis'-gevoel te kan bied. Bed en ontbyt, gesondheids voorsiening, vars melk en. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Excellent Guest House bied luukse, gemaklike en stylvolle akkommodasie teen bekostigbare pryse. 36 dubbelkamers met en-suite is smaakvol gemeubileerd en toegerus met warm en koue lugversorging, TV Satelliet,-koffie fasiliteite, 'n kluis en nog baie meer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Rondekuil selfsorg kothuise is gele(ë tussen golwende heuwels in die platteland, omtrent 10 minute se reistyd vanaf Durbanville en 25 minute vanaf die hart van Kaapstad,... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ontsnap van die spanning van die stadslewe en kom na 'n plek gevul met voëlsang, waar die pas ontspanne, rustig en van hoë kwaliteit is! Audrey's vineyard cottage & homestead is op 'n aktiewe wynplaas in die skilderagtige Nuy-valley, aan die voe …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg tuin-eenhede, met eie badkamers. Verskillende groottes en pryse met slaapplek vir 2/3/4 persone. Slegs 20 minute van Kaapstad. Vanaf R570/nag/per eenheid. Privaat ingange en stoepe. Veilige parkering op terrein, gratis internet, wasgoeddiens, swe …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
South Point is 'n klein, persoonlike 3-ster gegradeerde, hoogs aanbevole onderneming, geleë in die mees suidelike dorp in Afrika, L'Agulhas, die mees suidelikste punt van Afrika, waar die Indiese en Atlantiese oseane ontmoet, is binne die hekke van A …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
DIGBY Stilbaai familie strandhuis is die perfekte plek om te ontspan en van alle sorges en kwale te vergeet. Dit bied iets vir almal in die familie. Van rustige sonsondergang wandelinge langs die strand tot n wind beskermde peuter veilige braai op die agt …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Denneboom Vineyards and Wildlife bied selfsorg kothuise in die middel van ons privaat wildreservaat. Denneboom Vineyards and Wildlife is 'n aktiewe plaas in die Voor-Paardeberg wynstreek naby Paarl, waar druiwe, olywe, sitrus en koring verbou word. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.