Of u op soek is na avontuur, of eenvoudig slegs 'n naweek wil wegkom uit die stad, maak White Bridge Farm u bestemming. Geleë tussen die R46 en die R43, is ons goed geleë om Tulbagh, Wolseley of Ceres te besoek. Ons waarborg dat u... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons het vier selfsorg kothuise op die eiendom wat 20 persone maksimum kan huisves. Dit is ten volle toegerus met bedlinne, handdoeke, breekgoed en eetgerei. Kinders van alle ouderdomme is welkom. Omdat ons 'n self-sorg onderneming, met... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.