Get it on Google Play

Wes-Kaap Interesante Blyplekke Eenhede

Wys 1 tot 20 van 78 eenhede
Slaap: 22 in 3 eenhede/kamers
Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.

Lavender Beach

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Vermont

Hierdie netjies versierde huis en woonstel met 'n pragtige see-uitsig is digby die strand, in 'n stil doodloopstraat geleë, slegs 10 minute weg van die vakansiedorp Hermanus! Stap by die voordeur uit, op die pragtige strand-rotspaadjie...

Van R 990,00
Per eenheid per nag.

White Bridge Farm

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Wolseley

Of u op soek is na avontuur, of eenvoudig slegs 'n naweek wil wegkom uit die stad, maak White Bridge Farm u bestemming. Geleë tussen die R46 en die R43, is ons goed geleë om Tulbagh, Wolseley of Ceres te besoek. Ons waarborg dat u...

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Slaap: 20 in 3 eenhede/kamers
Van R 285,00
Per persoon per nag (wat deel).

13 Vines

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Somerset-Wes

13 Vines bied 'n keuse van 2 ruim huise op 'n 13 hektaar wingerd- en olyfplaas. Dit het 'n wonderlike plaas-atmosfeer, tog is dit slegs 2km vanaf 'n inkopie-sentrum van wêreldstandaard en 4km vanaf 'n welbekende mediese-sentrum.

Gegradeerde:
Slaap: 2
Van R 1 000,00
Per eenheid per nag.

The Blue Marine Luxury Self Catering

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Gordons Baai

The Blue Marine Luxury, geleë in Gordonsbaai, het een woonstel, onbelemmerde uitsig met betowerende sonsondergange, privaat balkonne, outomatiese en beskermde parkeerplek. Geskik vir die uiterste plesier, hetsy vir vakansie of besigheid.

Covid-19 Compliant Kits Besprekings
Slaap: 30 in 7 eenhede/kamers
Van R 750,00
Per persoon per nag (wat deel).

Karoo View Cottages

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Prince Albert

Geleë op 'n koppie, 400m weg van die hoofstraat in Prins Albert, sal u ons eenheid wat luukse selfsorg-verblyf aanbied, kry. Dit het al die nodige geriewe om 'n 'tuis van huis'-gevoel te kan bied. Bed en ontbyt, gesondheids voorsiening, vars melk en.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Gegradeerde:
Slaap: 22 in 7 eenhede/kamers
Van R 975,00
Per persoon per nag (wat deel).

Lalapanzi Lodge

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Somerset-Wes

Hierdie 600 akkers, 'n privaatlandgoed, lê aan die voet van die Hottentots Hollandberge. Dit het 'n besonderse uitsig oor Valsbaai en Kaappunt. Lalapanzi Lodge bied eksklusiewe verblyf, is 'n stylvolle rusplek in 'n wingerd-landgoed en is die perfekt

Covid-19 Compliant WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 2
Van R 375,00
Per persoon per nag (wat deel).

Eastcliff Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Hermanus

Eastcliff Cottage is geleë in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is 'n klein, maar pragtige, eietydse dorp naby Hermanus. Eastcliff is in 'n stil gebied, verwyderd van die geraas en besige lewe van die stad se lewenstyl. Daar is baie aanloklikhede en dus

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Gegradeerde:
Van R 600,00
Per persoon per nag (wat deel).

Old Mill Lodge & A la carte Restaurant

Gastehuis Akkommodasie in Oudtshoring

Luukse tent- & luukse kajuit-verblyf op die oewer van die rivier. Daarmee saam ook 4-ster, baie gerieflike en bekostigbare bed en ontbyt-verblyf in Oudtshoorn. Verblyf naby die Kangogrotte, Schoemanshoek, slegs 12 km vanaf ons. Ons bied gesin, normale en

Covid-19 Compliant WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Slaap: 14 in 6 eenhede/kamers
Van R 475,00
Per persoon per nag (wat deel).

African Violet

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Noordhoek

Selfsorg Villas met onbelemmerde uitsig oor die Noorhoek-Vallei van die Atlantiese Oseaan, bied privaatheid en gerief in 'n hedendaagse Afrika-omgewing. Neem 'n sonbad onder die Afrika-son langs die swembad.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Van R 475,00
Per persoon per nag (wat deel).

Foxenburg Estate

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Wellington

Ons het vier selfsorg kothuise op die eiendom wat 20 persone maksimum kan huisves. Dit is ten volle toegerus met bedlinne, handdoeke, breekgoed en eetgerei. Kinders van alle ouderdomme is welkom. Omdat ons 'n self-sorg onderneming, met...

Slaap: 6
Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.

C10 Laguna

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Strand

C10 Laguna is geleë in die "Greenways Beach and Golf Estate" tussen Strand en Gordonsbaai, 'n stranddorp aan die voet van die Hottentots Hollandberge, Wes-Kaap.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Gegradeerde:
Slaap: 10 in 5 eenhede/kamers
Van R 680,00
Per persoon per nag (wat deel).

Farr Out

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Paternoster

'n Paar minute se reistyd vanaf Paternoster na Farr Out (TGCSA 4 Star), is nie wat u eintlik vêr sal noem nie, maar as u by hierdie sanderige, bosveld-wildernis kom, sal dit werklik vir u afgeleë voel. Al knersende op teen die glinsterende skulp

Covid-19 Compliant WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 4
Van R 450,00
Per persoon per nag (wat deel).

A' Maisonette

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Mossel Bay

A' Maisonette is 'n ruim, luukse woonstel in Mosselbaai se spoggerige residensiële gholf-landgoed.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 40 in 7 eenhede/kamers
Van R 1 270,00
Per eenheid per nag.

Welbedacht Game & Nature Reserve

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Tulbagh

Welbedacht Game & Nature Reserve bied 'n pragtige skuiling in die buitelug. Die toegeruste selfsorg kothuise het skaduryke stoepe met plaspoele, gevoed met water uit die berg, houtkaggels en braaiplekke sowel as skoon beddegoed en handdoeke en 'n voorraad

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 28 in 8 eenhede/kamers

114 On Main Beach House

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Langebaan

Die gewilde dorp van Langebaan is net meer as 100 km of 75 minute se ry noord van Kaapstad aan die Weskus net af die R27, langs die Langebaan-strandmeer. Die wit Caribbean se strande rondom die kristal helder water van die Langebaan-strandmeer, is een van

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 8 in 3 eenhede/kamers
Van R 1 220,00
Per eenheid per nag.

Gordons on Sea

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Gordons Baai

Gordon's on sea bied 3 selfsorg-woonstelle. Aanskou die fantastiese sonsondergange vanaf u stoep, terwyl u van ons beroemde Kaapse wyne geniet.

Gegradeerde:
Slaap: 19 in 5 eenhede/kamers
Van R 1 090,00
Per eenheid per nag.

Barry Hall Apartments

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Fresnaye

Barry Hall is in die blaarryke voorstad, Fresnaye aan die Atlantiese kus geleë. Die vier groot woonstelle en tuin-kothuis bied gratis Wi-Fi, sowel as vriendelike dagdiens. Dit laat u vry om in die weeksdae die Kaap met al sy glorie te geniet.

Covid-19 Compliant WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Gegradeerde:
Slaap: 8
Van R 950,00
Per eenheid per nag.

Blue Robin

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Bloubergstrand

Die Blue Robin is 'n nuut opgeknapte vakansie-huis op die strand. Ons bied 'n rustige spanningsvrye omgewing vir die sakepersoon of vir die toeris. U kan kollegas of vriende op die dek onthaal. Dit het 'n uitsig op een van die wêreld se mooiste tone

Covid-19 Compliant Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 7
Van R 1 950,00
Per eenheid per nag.

Acorn Tree Family Accommodation

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Nuwelands

Acorn Tree, gesinsverblyf vir 7 persone. Al die dubbelkamers maak oop na die sonnige, stil, privaat en toegeboude tuin met 'n wonderlike berg-uitsig. Gas en elektriese kookgeriewe, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, tuimeldroër en wasmasjien. Outomati

Slaap: 6
Van R 420,00
Per persoon per nag (wat deel).

JubelnJuig Self Catering Unit

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Velddrif

Jubel n Juig is 'n selfsorgeenheid en 'n spesiale plek om te ontspan. Hierdie 68m² eenheid is deel van my huis en skaars 200meter weg van die strand. Dit is in die 3de ry vanaf die strand en kyk Noord.

Covid-19 Compliant Bel Direk Direkte Ondersoek
Kaart verkennings