Aire del Mar Gastehuis, in Kleinbaai, is ideaal gelee en binne loopafstand van Kleinbaai-hawe, waarvandaan die bote vertrek om die wêreld-bekende Groot Wit Haai [Carcharodon Carcharias] en Suidelike Noorkapper Walvis [Southern Right Whale] van nader te be …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Salted Fynbos Staying bied selfsorgverblyf in Franskraal naby Gansbaai in die Wes-Kaap se Overberg- en Walviskusstreek. Hierdie selfsorghuis (slaapplek vir 8) het die perfekte ligging, reg op die seefront. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.