Die Blue Robin is 'n nuut opgeknapte vakansie-huis op die strand. Ons bied 'n rustige spanningsvrye omgewing vir die sakepersoon of vir die toeris. U kan kollegas of vriende op die dek onthaal. Dit het 'n uitsig op een van die wêreld se mooiste tone …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Barry Hall is in die blaarryke voorstad, Fresnaye aan die Atlantiese kus geleë. Die vier groot woonstelle en tuin-kothuis bied gratis Wi-Fi, sowel as vriendelike dagdiens. Dit laat u vry om in die weeksdae die Kaap met al sy glorie te geniet. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.