Get it on Google Play

2 Mzimayi Mangrove Beach EstateEnglish

2 Mzimayi Mangrove Beach Estate
Beskikbaarheid + Tariewe + Bespreking
Gas resensies
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: Bokmakierie Street
Melville
Port Shepstone
KwaZulu-Natal

2 Mzimayi Mangrove Beach Estate

Selfsorg Vakansie Woonstelle In Mellville Beach

Word wakker met die klanke van, en ‘n uitsig oor die warm Indiese Oseaan. Geleë net 150m weg van die ongerepte Banana Beach, op 'n privaat pad, verby 'n “mangrove” strandmeer is hierdie noordelike-front, grondvloer eenheid. Dit is uniek geplaas op die stiller deel van die Hibiscus kus, tussen Hibberdene en Port Shepstone, maar nie te vêr van die hele Suidkus se “buzz” nie .

Hierdie moderne 2 slaapkamer, 2 badkamer kamer eenheid het ‘n pragtige see uitsig. Dit het 'n oop-plan ten volle toegeruste kombuis, eetkamer en leef area wat heeltemal uitloop op 'n onderdak patio wat uitkyk oor die see. Die eenheid slaap 6 persone (slegs 4 volwassenes) met ekstra ruimte vir 2 kinders onder 12 op 'n slaapbank.

Sowat 7 km weg is die bekende Umzumbe Blou Vlag strand, maar Banana Beach, reg op ons voorstoep het ‘n veilig swem en getypoel, met ‘n opwindende rotspoel en natuur stap roetes langs die strand, insluitend uitstappies na die aangrensende Melville en Sunwich Port strande, ideaal vir die wat jonk van hart is.

Die kompleks het 'n swembad, speletjies en gimnasium kamer, sowel as ‘n vlugbal baan, vir daardie dae wanneer jy nie lus is om strand toe te gaan nie.

Die Pitstop kroeg en restaurant is binne loop afstand en daar is ‘n aantal restaurante en koffie winkels naby.

n Adminfooi van R30 per nag vir 'n volledige HD DSTV is verpligtend.

Vooraf betaalde Wi-Fi is ook beskikbaar.

‘n Skoonmaak diens is beskikbaar as 'n opsionele ekstra - daar is 'n volledige wassery in die kompleks.

Volle linne word verskaf, behalwe handdoeke. Bring asseblief jou eie.

  • Uitleg Slaapgeriewe
  • 2 Mzimayi, Mangrove Beach Estate (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - enkel, enkel
    • Slaapkamer 3 - dubbel slaapbank
  • Fasiliteite
  • afstandbeheer sekuriteit
  • braai
  • buite swembad
  • dakwaaiers
  • DSTV in eenheid
  • duik (minder as 10 km)
  • kano (minder as 5km)
  • kombuis (volledig toegerus)
  • lewendige vermaak (minder as 3 km)
  • mikrogolf in eenheid
  • oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • parkering op die terrein
  • radio in die kamer
  • restaurant (minder as 5km)
  • stoof in eenheid
  • strand (absoluut op die strand)
  • strand (minder as 500 m)
  • televisie in die kamer (nie-satelliet)
  • tuimeldroër
  • visvang (minder as 3 km)
  • walviskyk op die terrein
  • wasgeriewe
  • wasmasjien op die terrein
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
15356 besigtings sedert 28 Feb, 2014.
Laas opgedateer op 14 Mar, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 5 years