Bly Plekke Logo

Winkelspruit Verblyf

Wys 20 tot 39 van 39 eenhede
Wys 1 tot {{total}} van {{total}} eenhede
Geen resultate

Winklespruit - South Coast, KwaZulu Natal  © Pixabay

Winkelspruit

Suidkus Winkelspruit Vakansies (Winklespruit) - KwaZulu Natal
Kliek hier vir Winkelspruit / Winklespruit Verblyf

Aan die monding van die  Illovorivier lê Winklespruit, 'n Suidkus juweel waar u onbepaald sal wil bly. Gevoer met welige subtropiese plantegroei, Winklespruit binneland is begrens deur eindelose rollende groen heuwels, en aan die ander kant deur 'n sanderige Suidkus-haai beskerm strand wat strek so ver as die oog kan sien. Die hele jaar deur is warm Suidkus Indiese Oseaan branders gewild onder swemmers en branderplankryers, en die Winklespruit getypoel bied ook veilige swem vir oud en jonk.

Aktiewiteite in en rondom Winkelspruit / Winklespruit vakansies, Suidkus:

- Duik die Suidkus Aliwal Shoal - slegs 'n kort rit van Winkelspruit af.
- Visvang in Karridene - elke hengelaar se droom visvangplek.
- Perdry op Kingsburgh strand - dié dorp lê onmiddellik langs Winklespruit akkommodasie.
- Ysskaats op Toti se Galleria skaatsbaan - ongeveer 4km vanaf Winkelspruit vakansies.
- Gholf by Amanzimtoti Gholfklub - ongeveer 6 km van Winklespruit / Winkelspruit akkommodasie.
- swem en gly by Splash Water Wereld - geleë op Amanzimtotistrand.
- Pamperlang jouself by Armani Dagspa in die Winklespruit / Winkelspruit vakansie dorpie.

Besoek Suidkus dorpe noord en suid van Winklespruit / Winkelspruit:

Noord van Winklespruit, Suidkus:

Warner Beach strand (3,3 km vanaf Winklespruit) - as jy 'n branderplankryer is, is Warnerstrand, of 'Baggiesstrand' bekend as die plek om te wees.
Kingsburgh (3.6km vanaf Winklespruit vakansies) - deur besoekers beskryf as die perfekte Suidkus strand vakansie plek vir totale rus en ontspanning.
Doonside (6.5km vanaf Winkelspruit vakansies) - sit sit op die oewer van die Suidkus Little Manzimtoti River.
Amanzimtoti (11km vanaf Winklespruit) - ideaal vir Suidkus snorkel en duik avonture, sowel as rots en diepsee visvang.

Suid van Winklespruit, Suidkus:

Illovo Beach (3km van Winklespruit) - 'n gunsteling Suidkus vakansie-oord bestemming, ideaal geleë naby vele besienswaardighede..
Karridene (3.1km vanaf Winklespruit vakansies) - bied eindelose strek van die see, en byna die hele jaar deur soel, warm weer.
Umkomaas (16.9km vanaf Suidkus Winklespruit vakansies) - gholf by een van die oudste gholfbane op die NatalSuidkus.

WhereToStay Winklespruit accommodation ranges from a variety of specific categories such as Winklespruit self catering accommodation to Winklespruit b and b accommodation and many more.

More sought after Winklespruit accommodation categories include Winklespruit pet-friendly and Winklespruit wheelchair-friendly accommodation. If you are specifically pursuing these Winklespruit accommodation categories, then we highly recommend that you contact the accommodation owner directly to ensure that the facilities are satisfactory and to your liking.
The Winklespruit pet-friendly accommodation and the Winklespruit wheelchair-friendly accommodation facilities can vary between large Winklespruit Hotels as well as small room only accommodation. Self catering Winklespruit accommodation will occupy the majority of these listings.

99% of all Winklespruit guest houses listed on WhereToStay will display rates for your convenience. Occasionally a Winklespruit guest house will ask you to request a quotation.
WhereToStay tries to keep the Winklespruit self catering and Winklespruit b&b standards at the highest levels relative to tariffs charged. Misleading advertising related to any listings of Winklespruit B&B and Winklespruit self catering accommodation should be reported so that WhereToStay can act accordingly.

See our full list of Winklespruit accommodation special categories at the top of this page

AFRIKAANS

WhereToStay Winklespruit Akkommodasie wissel van `n verskeidenheid van spesifieke categoriee soos Winklespruit selfsorg akkommodasie, Winklespruit, b en b blyplekke en nog veel meer.

Meer gesogte Winklespruit slaapplek kategoriee sluit in Winklespruit troeteldier-vriendelike blyplekke en Winklespruit rolstoel-vriendelike akkommodasie.
As jy spesifiek vrae oor die voorsetting van hierdie Winklespruit blyplekke, sal dit raadsaam wees om kontak met die eienaars te maak om te verseker dat die fasiliteite bevredend is en na you hart.

Die Winklespruit troeteldier-vriendelike verblyf en Winklespruit rolstoel-vriendelike vakansie blyplekke kan wissel tussen Winklespruit Hotelle asook klein kamer akkommodasie in Winklespruit. Winklespruit selfsorg slaapplekke sal die meerderheid van hiedie inskrywings beset.

99% van alle Winklespruit gastehuise gelys op WhereToStay sal pryse vertoon vir u gerief. Soms sal `n Winklespruit gastehuis vra om `n kwotasie te versoek.

WhereToStay probeer om die lys van Winklespruit slaapplek standaarde op die hoogste vlakke (relatief tot tariewe) gehef hou.

Misleidende advertensies wat verband hou met enige lys van Winklespruit blyplekke moet aangemeld word sodat WhereToStay kan daarvolgens optree.

TOUCH
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Winkelspruit Verblyf, South Coast
WTS App Browser