Ons het vier selfsorg kothuise op die eiendom wat 20 persone maksimum kan huisves. Dit is ten volle toegerus met bedlinne, handdoeke, breekgoed en eetgerei. Kinders van alle ouderdomme is welkom. Omdat ons 'n self-sorg onderneming, met... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Excellent Guest House bied luukse, gemaklike en stylvolle akkommodasie teen bekostigbare pryse. 36 dubbelkamers met en-suite is smaakvol gemeubileerd en toegerus met warm en koue lugversorging, TV Satelliet,-koffie fasiliteite, 'n kluis en nog baie meer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Welbedacht Game & Nature Reserve bied 'n pragtige skuiling in die buitelug. Die toegeruste selfsorg kothuise het skaduryke stoepe met plaspoele, gevoed met water uit die berg, houtkaggels en braaiplekke sowel as skoon beddegoed en handdoeke en 'n voorraad …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Of u op soek is na avontuur, of eenvoudig slegs 'n naweek wil wegkom uit die stad, maak White Bridge Farm u bestemming. Geleë tussen die R46 en die R43, is ons goed geleë om Tulbagh, Wolseley of Ceres te besoek. Ons waarborg dat u... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.