Sovereign Sands 37 is 'n stylvolle vier slaapkamer woonstel gebou in die duine, op die pragtige Blythedale Beach. Dit is ontwerp op drie vlakke, met die oop-plan leefarea op die boonste verdieping wat ‘n lieflike uitsig verseker. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.