'n Luukse 4 slaapkamer, enkelverdiepinghuis wat reg op die strand geleë is en met asemrowende 180 grade see-uitsigte. Die huis spog met privaat toegang tot een van Ballito se gewildste strande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
25 Kyalanga is 'n selfsorg woonstel op die tweede verdieping met drie slaapkamers en het 'n wonderlike see uitsig vanaf die oordek balkon, met 'n gasbraai vir jou genot. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.